'n 27-jarige polisiekonstabel is Vrydag in Parow gearresteer nadat hy klaarblyklik drie mense by hulle huis aangeval het, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Bernadine Steyn get gesê die polisieman wat nie aan diens was nie is by 'n huis in Eerstelaan gearresteer minute nadat hy een van die inwoners met 'n vuurwapen gewond het.
Lees verder: Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting
