Onlangs het twee voorste Engelse sokkerspanne teen mekaar gespeel. Wat dié wedstryd besonders gemaak het, is dat dit die eerste keer was dat beide spanne nie ‘n enkele gebore Engelsman op die veld gehad het nie. Die spanne was Arsenal en Portsmouth. Arsenal het wel ‘n Engelsman op die plaasvervangersbank gehad, Craig Eastmond, maar sy
Man in selle verkrag
‘n 37-jarige man is na bewering deur drie mans in die polisieselle in Graaff-Reinet verkrag, volgens die polisie. Insp. Mornay Van Eck het gesê die verkragting het glo Donderdagoggend plaasgevind, kort nadat vier mans in hegtenis geneem is omdat hulle dronk was in die openbaar. “Hulle was al vier saam in die sel waar die
Krieket eindig gelykop
Engeland se krieketspan dit weereens reggekry om vas te byt vir ‘n gelykopuitslag teen die Proteas op Nuweland, nadat die Suid-Afrikaners belowend gekolf het. Teen uitskeityd was die Engelse op 296 – 9. Hulle kan nou nie die reeks meer verloor nie al sou Suid-Afrika die laaste toets wat op 14 Januarie in Johannesburg begin, wen.
Godsdiensspanning lei tot skietery voor kerk
‘n Skare Christene in die suide van Egipte het met die polisie gebots na ‘n skietery buite ‘n Christelike Koptiese Kerk ses tieners en een polisieman se lewens geëis het. Die skare het buite die hospitaal se lykhuis geprotesteer omdat van die slagoffers se begrafnis vertraag is. Die lyke is uiteindelik oorgehandig en begrawe waarna
Koperdiewe by myn gewond
Twee vermeende koperdiewe is tydens ’n skietery by die Lonmin myn, waar platinum vervaardig word, in Middelkraal, Noordwes gewond. Die gewondes en nog vier verdagtes is Woensdag in hegtenis geneem, het Supt. Kebaakae Junior Metsi in ‘n verklaring gesê. “Personeellede en sekuriteitswagte van die myn het in een van die verlate skagte ingegaan nadat hulle
Eerste plaasmoord vanjaar?
Die Christen-Demokratiese Alliansie CDA het die arrestasie van ‘n verdagte in verband met die jongste plaasmoorde verwelkom, en die polisie geluk gewens. “Ons pleit by die regering om die probleem van plaasmoorde as iets buitengewoons vierkantig in die oë te kyk en deurgaans skerp te veroordeel. “ So vra die leier van die Christen-Demokratiese party
Bomskok
{jathumbnail off} протезирование зубов форумФільчаков прокурор
Plaasmoord ‘bloedbad’
In ’n toneel wat deur paramedici as ’n “bloedbad” beskryf is, is ‘n egpaar dood op hul plaas in die Vrystaat aangetref. “Paramedici het op ‘n bloedbad afgekom toe hulle gisteraand na ‘n plaas ontbied is,” het Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, gesê. Botha het gesê dit blyk dat die moord op die plaas,
Matriekslaagsyfer daal met 2%
Ongeveer 60,7 persent van matrieks het die 2009-eksamens geslaag, wat ‘n daling van effens minder as twee persent teenoor 2008 se syfer verteenwoordig, het die ANC-minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, vanmôre gesê. Motshekga meen dat, hoewel die daling redelik klein is, dit “baie teleurstellend” is. In 2008 het 62,5 persent van matrieks geslaag. “Om
Slovo gedenk
Lede van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, SAKP, het Woensdag ‘n gedenkdiens vir hul ontslape leier, Joe Slovo, by die Avalonbegraafplaas in Soweto bygewoon. Jeremy Cronin, die adjunksekretaris van die SAKP, was ook teenwoordig terwyl Blade Nzimande, SAKP-leier, gaste tydens die diens toegespreek het. “Vandag gaan ons die Joe Slovo-stigting bekend stel wat sy nalatenskap die toekoms
