Russiese basbariton oor swastika uit

Jefgheni Nikitin, 38, talentvolle Russiese sanger, moes onttrek van die beroemde Bayreuth-fees in Duitsland – wat Richard Wagner se werk vier – na samesprekings met die organiseerders. Hy sou die hoofrol in die Vlieënde Hollander sing met die opening van die produksie Woensdag. Die fees is besonder sensitief oor Nazi’s omdat Wagner ‘n anti-Semiet was

Lees verder: Russiese basbariton oor swastika uit

ANC-LUR rand glo wit motoris aan

Mpumalanga se LUR vir huisvesting Siphosezwe Masango, se lyfwagte het ‘n motoris, Gert van der Merwe (38), Donderdagoggend aangerand by ‘n tolhek. Beeld berig dat Masango glo vir Van der Merwe self ook rondgeruk het. Die getuienis is op kringtelevisiebeeldmateriaal vasgevang. Die insident het by die Nkomazi-tolhek gebeur nadat Masango se luukse wit Mercedes met

Lees verder: ANC-LUR rand glo wit motoris aan

DA verwerp hul eie erfenis

Die DA is duidelik tot hulle sinne geruk deur die kiesers van Kaapstad se weerstand en afkeur van hulle polities gemotiveerde naamsverandering-eskapades. Die Vryheidsfront het van die begin af ‘n duidelike voorstel propageer: Voeg by maar moenie wegneem nie! Daar is genoeg neutrale name vir belangrike roetes in Kaapstad om diegene wat in die verlede

Lees verder: DA verwerp hul eie erfenis

Kan Afrikaners Suid-Afrika herower?

Op ‘n stadium het ek en my vrou hier in Johannesburg taamlik gereeld gesprekke met swartmense met ANC-bande gevoer. Dis altyd interessant om te hoor wat hulle dink. ‘n Refrein wat ‘n mens gereeld by die meer junior en beter opgeleides onder hulle aangehoor het, was: “Ek is bevrees die blankes gaan weer die land

Lees verder: Kan Afrikaners Suid-Afrika herower?

Sirië se Christene leef in vrees

Dit gaan vir Christene ‘n Damaskus-ervaring wees as Sirië se president val. Bab Touma, die eeue-oue Christelike deel van Damaskus leef tans in vrees. Soos baie Christene wonder inwoners of Sirië se toenemend bloedige opstand president Bashar Assad se outokratiese maar sekulêre regering gaan vernietig. Assad is die beskermheer van die land se godsdienstige minderhede

Lees verder: Sirië se Christene leef in vrees

Sonkrag nader pariteit met koolstof

‘n Hele aantal nuwe sonkraginisiatiewe wat elektrisiteit opwek, het in die afgelope twee jaar na vore gekom, en die blote volume sonkrag nader prys-pariteit met koolstof in sommige markte. In 2011 het die VSA ongeveer 1 gigawatt van nuwe son kapasiteit opgerig volgens die Solar Energy Industries Association. In Europa, ten spyte van voortdurende finansiële

Lees verder: Sonkrag nader pariteit met koolstof

Makabere advertensie

Warner Bros. Filmstudio het Vrydag gesê die fliek “The Dark Knight Rises” het R253 miljoen by die Amerikaanse sowel as Kanadese loket verdien in vertonings net ná middernag op Vrydag. Die filmregisseur Christopher Nolan se derde film in sy Batman-trilogie, is wyd geadverteer, maar sy debuut is deur die tragiese skietery in ‘n Denverse voorstedelike

Lees verder: Makabere advertensie

Wit skieter brand los op Batman-teatergangers

Die verdagte wat in aanhouding is ná hy na bewering minstens 14 mense doodgeskiet het in ‘n rolprentteater in Aurora, Colorado, is uitgeken as die 24-jarige James Holmes, het mediabronne Vrydagmiddag berig. Amerikaanse televisienetwerke het die FBI aangehaal, wat gesê het die skieter het sover bekend geen bande met terroristegroepe nie. Holmes het glo op

Lees verder: Wit skieter brand los op Batman-teatergangers