Makabere advertensie

Warner Bros. Filmstudio het Vrydag gesê die fliek “The Dark Knight Rises” het R253 miljoen by die Amerikaanse sowel as Kanadese loket verdien in vertonings net ná middernag op Vrydag.

Die filmregisseur Christopher Nolan se derde film in sy Batman-trilogie, is wyd geadverteer, maar sy debuut is deur die tragiese skietery in ‘n Denverse voorstedelike teater in die vroeë oggendure op Vrydag onderbeek.

Олександр Васильович Фільчаков

Maak 'n opvolg-bydrae