“Die toestaan van mediese parool aan Jackie Selebi is skandalig en ondermyn die strafregstelsel in Suid-Afrika. Die boodskap is dat indien jy die regte politieke verbintenisse het jy misdaad kan pleeg en indien jy tronk toe gaan is dit net tydelik, want daar sal ‘n skuiwergat wees om vroeg op parool uitgelaat te word. Selebi
Ek vra om verskoning
Ek vra om verskoning. Ek vra om verskoning dat ek gebore is. Ek vra om verskoning dat ek ’n Afrikaner is. Ek vra om verskoning dat ek ’n blanke Afrikanerman is. Dit spyt my. Dit spyt my diep en inniglik. Dit spyt my dat ek voordeel getrek het uit apartheid. Dit spyt my dat ek
Waarom ‘n ‘versimpelde’ taal beskerm?
Dat de PVV het Afrikaans wil behouden omdat deze taal nauw verwant is aan het Nederlands, vind ik opmerkelijk. Tenslotte zijn er dichter bij huis ook mogelijkheden om de vaderlandse cultuur te beschermen. Men zou bijvoorbeeld de bezuiniging op het Rijksmuseum van Oudheden – het instituut dat (naar tijdsduur) 99,2 procent van de Nederlandse cultuur
Dood van onskuldige metropolisielid skok
Die VF Plus is geskok oor die tragiese dood van ‘n metropolisielid in Pretoria gister. Sers. Piet Von Bekkum is by die Wonderpark-winkelsentrum in Akasia deur rowers doodgeskiet nadat hul NWJ Juweliers beroof het. Sersant Von Bekkum was, volgens berigte, tydens die rooftog in die parkeerterrein en heeltemal onbewus van die voorval. Hy is daar
Obama haal tjekboek uit oor Sirië
In ‘n telefoongesprek tussen presidente Poetin en Barack Obama, het die leiers saamgestem dat ‘n politieke oplossing bereik moet word vir die beëindiging van die geweld in Sirië. “President Obama het ook die geleentheid gebruik om meegevoel uit te spreek oor die tragiese verlies van lewe as gevolg van die oorstromings in die suide van
SA bly buite stemming oor Sirië
Suid-Afrika en Pakistan het buite stemming gebly in die jongste Westerse skuif teen die Siriese regering, het die adjunk-minister van Internasionale Betrekkinge Ebrahim Ebrahim aan Eyewitness News Donderdag gesê. Hy sal die media oor die Verenigde Nasies se Veiligheidsraadsstem aangaande die situasie in Sirië in Pretoria Vrydag toespreek, berig Sapa. Ebrahim het gesê die besluit
Boere ‘sondaars’ by Vaal-waterdiefstal
Die Vaalrivier loop ‘n “beduidende risiko” as gevolg van onwettige gebruik van water, suur mynwater en munisipale waterverliese, het die Business Day Vrydag berig. Die rivier voorsien aan 60 persent van die land se ekonomie en 45 persent van die bevolking water. Waterwese se woordvoerder, Linda Page het gesê die gebruik van onwettige water is
Selflose stryd met Duitse ondersteuning
Die omstrede rubriekskrywer David Bullard het dié foto verlede week in Johannesburg geneem van Duitse ondersteuning aan die ANC in die vorm van ‘n Mercedes E500 wat meer as ‘n miljoen Rand kos. Let op dat die “parkeerplek” nie een is nie.александр лобановский супермаркет класс
SA rentekoerse daal
Die Suid-Afrikaanse reserwebank (SARB) het die repokoers met 50 basispunte verlaag na 5%, het die goewerneur van die SARB, Gill Marcus, Donderdag gesê, Die primakoers sal na 8,5% sak. Dit volg ná nege agtereenvolgende vergaderings van die monetêre beleidskomitee waar die repokoers onveranderd gebly het op 5,5%, nadat dit met 650 basispunte verlaag is tussen
‘Madibadag’ ‘n fiasko
Kennelik is verblyf in ‘n tronksel nie altyd ‘n nadeel nie, want het die grote Nelson Mandela nie ook só sy tyd verwyl nie? ‘n Gevangene wat ‘n “Madibadag”-reünie vir gevangenes en hul families by die Westville-gevangenis gereël het sonder magtiging van die Departement van Korrektiewe Dienste, is in warm water. Veroordeelde moordenaar, Lucky Cyprian
