Die Keiser mag dalk kaal wees, maar die prins is poedelnaak! ‘n Woordvoerder van St James-paleis het bevestig dat hulle die persklagtekommissie gekontak het oor foto’s op ‘n Amerikaanse webwerf van ‘n naakte prins Harry, die koningin van Engeland Elizabeth II se kleinseun. Die foto’s is gepubliseer en wyd versprei, aanlyn. Die twee foto’s, geneem
Marikanaslagting is die erflating van Mandela
Dit gons nou al amper ‘n week sedert die slagting by hierdie myn, met oor en weer vergelykings met Sharpeville van destyds. In die gedrukte en elektroniese media en die nuuskanale is die penne nog warm soos naalde van ‘n Richterskaal wat ‘n groot aardbewing geregistreer het. Een voordeel is dat die internasionale gemeenskap nou
SA stil oor Al Kaida-ontvoering
Die Suid-Afrikaanse regering wil nie kommentaar lewer op ‘n desperate pleidooi vir hulp deur ‘n Suid-Afrikaner wat in Noord-Afrika deur Al Kaida ontvoer is nie. Stephen Malcolm, wat dubbele Suid-Afrikaanse en Britse burgerskap hou, se pleidooi is uitgesaai op Al Jazeera. Hy het gepleit vir die regering se betrokkenheid in sy vrylating. “Die Suid-Afrikaanse regering,
Etniese geweld teister Kenia
Minstens 48 Keniaane is doodgekap of gebrand in etniese gevegte tussen twee groepe, die ergste aanval sedert die bloedige geweld vier jaar gelede ná die verkiesings posgevat het. “Dit is ‘n baie erge voorval. Altesaam 31 vrouens, 11 kinders en ses mans is dood,” het Joseph Kitur, streekspolisehoof, gesê oor die konflik wat opnuut tussen
Arbeidsonrus brei na ander myne uit
Vrese dat die arbeidsgeskil by die Lonmin-myn kan uitbrei, blyk nie ongegrond te wees nie. Nog ‘n mynmaatskappy in Rustenburg in die Noordwes ondervind arbeidsprobleme, het die SABC berig. Volgens die SABC het meer as 1 000 mynwerkers by die Royal Bafokeng-platinum-myn in Rasimone buite Rustenburg ophou werk. Stakende werkers wat hul lidmaatskap met NUM
Zuma sal Lonmin oor lone nader
Pres. Jacob Zuma het Woensdag aan stakende mynwerkers gesê hy sal met Lonmin praat oor hul lone. “Ek sal aan die werkgewer ‘n nota stuur dat julle vir R12 500 vra. Ek het nog nie met die werknemer vergader nie, so ek weet nie wat sy siening hieroor is nie.” Zuma het Woensdag besoek afgelê
ET-moordenaar kry lewenslank
Chris Mahlangu is tot lewenslange tronkstraf vir die moord op Eugène Terre’Blanche gevonnis. Patrick Ndlovu (18), sy medebeskuldigde, is vroeër skuldig bevind aan huisbraak met die opset om te steel en twee jaar tronkstraf opgelê, opgeskort vir vyf jaar. Die staatsadvokaat George Baloyi, het aanbeveel dat Mahlangu lewenslank moet kry omdat die moord byna katastrofiese
Franse swig voor Amerikaanse druk
In Frankryk het die ekonomiese krisis verdiep met die vrystelling van ‘n interne memo van Frankryk se grootste motorvervaardiger, PSA Peugeot Citroën, wat die sluiting van sy fabrieke in Aulnay-sous-Bois en Sevelnord en die afskaffing van meer as 8000 poste oorweeg. Dié donderslag het die Sosialistiese regering onkant getref en hulle het gereageer met leë
Sirië reik na Rusland vir hulp
Sirië berei ‘n transaksie voor met Rusland om broodnodige olieprodukte te verseker om die ekonomie en weermag aan die gang te hou, het die hoof van ‘n Siriese afvaardiging na Rusland gesê Dinsdag. Die Siriese adjunk-premier vir Ekonomiese Aangeleenthede Qadri Jamil sê sanksies deur die Verenigde State en die Europese Unie byt die Siriese ekonomie.
Moenie wag vir die begrafnis nie
Die bekende Nigeriese “profeet” Temitope Balogun Josua het in Ferbuarie vandeesjaar “geprofeteer” dat ‘n ou Afrika-diktator binne die volgende 2 maande die emmer gaan skop. Mandela en Mugabe is egter nog springlewendig. Nou hoor ‘n mens al die gekerm dat Mandela nie ‘n diktator is nie, maar ‘n vryheidsliewende demokraat. Maar sy nalatenskap begin baie
