Dene Smuts se amateuragtige ‘race baiting’

Dene Smuts se antwoord op die slagting by Marikana, is ‘n heftige aanval op die Boeremag. Dis ‘n onnosele oefening in “race baiting”, soos die Amerikaners graag daarna verwys. Iemand moet tog die beswaarde Smuts inlig dat haar ou voorvader dieselfde gedoen het gedurende die 1922-staking. Niks om op trots te wees nie. En haar

Lees verder: Dene Smuts se amateuragtige ‘race baiting’

Geweld oor… wasmasjiene

Lesings het tot stilstand gekom by die Universiteit van KwaZulu-Natal se Pietermaritzburg-kampus gister toe studente geprotesteer het teen gebrekkige stowe, die gebrek aan wasmasjiene en die swak toestand van koshuise. Hulle het gesê dat hulle in koue water bad en dat daar gereelde kragonderbrekings by die koshuise is. “In kort is dit pateties, ons leef

Lees verder: Geweld oor… wasmasjiene

Regsvereniging vra nadoodse ondersoeke

Die nadoodse ondersoeke van die werkers wat tydens die Lonmin-betoging in Marikana geskiet is, sal waardevol wees in pres. Jacob Zuma se ondersoek, het die Regsvereniging van Suid-Afrika Dinsdag gesê. “Die families van al die oorledenes is geregtig om patoloë en ander kenners van hul keuse te kry om hulle by te staan tydens hierdie

Lees verder: Regsvereniging vra nadoodse ondersoeke

SA se werkers vernietig waarde

Suid-Afrika se arbeidsproduktiwiteit is “hopeloos”, met die prestasie van die land se openbare sektor veral pateties, sê Prophet Analytics se kwartaallikse Labour Market Navigator, wat Maandag vrygestel is. Die navorsing het bevind dat privaatsektor arbeidsproduktiwiteit tot 450% hoër is as in die openbare sektor. Die opname het ook bevind dat alhoewel privaatsektor arbeidsproduktiwiteit geweldig verskil,

Lees verder: SA se werkers vernietig waarde

Londen sal baat by Griekse uittrede

Die Finse minister van buitelandse sake het onthul dat regerings in die Eurosone in die geheim gebeurlikheidsplanne maak vir Griekeland om die Eurosone te verlaat. Die minister het dit in ‘n onderhoud met die BBC bekend gemaak. Die Griekse eerste minister sal sy land se besparingsmaatreëls vandeesweek met die leiers van Frankryk en Duitsland bespreek.

Lees verder: Londen sal baat by Griekse uittrede

Massamoord-mediasie

Joernaliste van sekere groot media-organisasies het nie toegang tot Sirië nie, maar dit verhoed hulle blykbaar nie om die rebelle se aksies te steun in weerwil van bewyse dat die geweld deur sommige Westerse magte gedryf word nie. Wiens brood men eet… Hulle houding het daartoe gelei dat voorstanders van diplomasie sarkasties opgemerk het dat

Lees verder: Massamoord-mediasie

Is Naspers-voetewassers, NUM, Ramaphosa en Solidariteit kop in een mus?

Skoppensboer is elke dag meer verbaas oor die Suid-Afrikaanse heersersklas se vermoë om homself te handhaaf. Die voetewassers van Die Burger en Beeld wat elke dag nog krokodiltrane oor Sharpeville of Soweto huil, vind dit normaal dat die ANC se polisie goedsmoeds 34 swart mynwerkers afmaai en 78 ander beseer. Soos PRAAG elders op hierdie

Lees verder: Is Naspers-voetewassers, NUM, Ramaphosa en Solidariteit kop in een mus?

Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?

PRAAG het nuwe inligting oor die Marikana-massamoord bekom wat dit laat voorkom asof die mynwerkers van die Association of Mineworkers and Construction Union (AMCU) met opset deur die polisie vermoor is as deel van ‘n veldtog om van die lastige unie ontslae te raak. Amcu was besig om die NUM as meerderheidsvakbond by die myn

Lees verder: Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?

‘ET het my met MIV besmet’

Chris Mahlangu, die veroordeelde moordenaar van Eugene Terre-Blanche, sê die voormalige AWB-leier het hom MIV-positief gelaat, het Independent Online Maandag berig. Hy sê die regse leier het hom glo verkrag voor die moord in April 2010. Dié beskuldgings is Maandag tydens Mahlangu se vonnisoplegging in die hooggeregshof-sitting in Ventersdorp gehoor. Die kliniese sielkundige, Hein Swanepoel,

Lees verder: ‘ET het my met MIV besmet’