ET: Vonnis uitgestel

Eugene Terre’Blanche se moordenaar sal eers later hoor wat sy vonnis is. Die vonnisoplegging, wat vandag sou plaasvind, is in die rondgaande hof op Ventersdorp in die Noordwes uitgestel aangesien die verslae van die probasiebeamptes en sielkundige nog nie gereed is nie, het Eyewitness News berig. Regter John Horn het die moordenaar, Chris Mahlangu, op

Lees verder: ET: Vonnis uitgestel

Botswana-pad deur opstand toegemaak

Vyftien mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Mahikeng, het die polisie in Noordwes Sondag gesê.  Die opstand het die pad na Botswana afgesper. Volgens brig. Thulani Ngubane is hulle Saterdag en Sondag in hegtenis geneem. “Die voortdurende situasie van openbare geweld in Mahikeng, Moshawaneng en uitbreiding 38 het gelei tot die inhegtenisneming

Lees verder: Botswana-pad deur opstand toegemaak

Boipatong, die einde van Afrikanermag

Die Gautengse regering gaan R40 miljoen bestee aan ‘n gedenk-terrein om die Boipatong-slagting te herdenk. Meer as 40 mense is in 1992 dood en talle is beseer ná aanvalle gedurende die nag van 17 Junie in dié township in die Vaaldriehoek. Volgens inligting is die aanvalle na bewering uitgevoer deur gewapende mans van die KwaMadala-hostel,

Lees verder: Boipatong, die einde van Afrikanermag

Grensoorlog geopolities nie verniet nie II

Geo verwys na aarde. Geo-politiek beteken: die aarde (geografie) beïnvloed politiek, asook politiek (oorlog) beinvloed die aarde. Beide is waar. Die geopolitiese Grensoorlog in Suider-Afrika, was bepalend vir watter staat op aarde die volgende soewereine supermoondheid sou word: Suider-Afrika onder die Afrikaners, of China onder die Chinese. Altwee kon nie tergelykertyd tot ekonomiese supermoondheid groei

Lees verder: Grensoorlog geopolities nie verniet nie II

ET-moordenaar vandag gevonnis

Die man wat skuldig bevind is van die moord op regse leier Eugene Terre’Blanche sal na verwagting Maandag in die rondgaande hof op Ventersdorp in die Noordwes gevonnis word. Chris Mahlangu is verlede maand skuldig bevind op aanklag van moord en roof. Sy medebeskuldigde, Patrick Ndlovu, is op aanklag van moord vrygespreek. Hy is egter

Lees verder: ET-moordenaar vandag gevonnis

Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf

Rodney King, ‘n gewoontemisdadiger, wie se omstrede arrestasie in 1991 gelei het tot die grootste rasse-onluste in LA, in die VSA, is dood aangetref in sy huis in Kalifornië Sondag. Hy was 47. Polisie het gesê sy verloofde het hom ontdek op die bodem van die swembad by hul huis in Rialto, Kalifornië, sowat 55

Lees verder: Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf

Kan ons vryheid sonder geweld verkry?

Gister by ‘n Vryheidsfrontvergadering was daar ‘n ligte meningsverskil tussen my en dr. Corné Mulder oor die gebruik van die woord “gemeenskap” wanneer “volk” bedoel word. Dis nie iets waaroor ‘n mens gaan vuisslaan nie, maar vir my is dit belangrik dat ons onsself met die regte terme beskryf. Op die ou end het die

Lees verder: Kan ons vryheid sonder geweld verkry?

Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers

Die familie van Johan Nel het Saterdag die Skierlik-gemeenskap in Swartruggens in Noordwes besoek. Nel se familie wil goeie verhoudings tussen die plaasgemeenskap en plaaslike inwoners herstel en versoening aanmoedig. Nel het vier mense in 2008 in die swart gemeenskap by Skierlik doodgeskiet en verskeie ander gewond. Hy is tot lewenslange tronskraf vir die daad

Lees verder: Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers

Breivik is kranksinnig sê psigiaters

Psigiaters wat die Noorweegse selferkende massamoordenaar Anders Behring Breivik as kranksinnig geklassifiseer het, het Vrydag tydens ‘n getuienis in die hof hul gevolgtrekkings herbevestig. “Ons kon nie ‘n ander verslag geskets het nie,” het die psigiater Torgeir Husby, wat saam met Synne Sorheim tot die slotsom gekom het dat Breivik aan paranoïese skisofrenie ly en

Lees verder: Breivik is kranksinnig sê psigiaters