Een voordeel om in Europa te woon is dat ‘n mens ‘n beter oorsig kry oor die geskiedenis van volkere wat streef om saam met mekaar te probeer leef. Waar Suid-Afrika al honderde jare probeer om sy etniese geskille by te lê, begin Europa nou eers, en soos die ou spreekwoord lui is die duiwel
Jeugdag sonder die jeug
Jeugdag, op 16 Junie, gaan blykbaar dié jaar sonder die jeug gevier word. Die opwelling van ontevredenheid reg oor die land lê aan die wortel van die versuim. Kevin Allan, van Municipal IQ, ‘n organisasie wat 283 munisipaliteite monitor, sê dis net die begin van diensleweringsbetogings en opstand. Mei 2012, bewys hulle opname, het meer
Aandklokreël in Tunisië ingestel
Tunisië se Lente-rewolusie het nog geweld gebaar. Die Amerikaanse vise-president Joe Biden, noem egter die Arabiese Lente steeds ‘n “demokratiese beweging“. Op dieselfde dag as sy toespraak, het die Egiptiese hoë hof die Islamitiese meerderheid in die parlement nietig verklaar en die Egiptiese weermag het beheer van die wetgewer oorgeneem. ‘n Aandklokreël moes in agt
Britse pedofiele vas voor Spele
Die polisie het klopjagte onderneem by die huise en eiendomme van tientalle vermeende pedofiele in Brittanje en het 76 mense, insluitende ‘n afgetrede onderwyser, in hegtenis geneem. Beamptes van 40 taakmagte wat onder die beheer van die Child Exploitation and Online Protection Center ontplooi is, het 141 lasbriewe uitgereik. Die oortredings sluit onder andere in
Man kritiek na Zandspruit-skietery
‘n Man is gewond toe hy tydens ‘n betoging by die Zandspruit- informele nedersetting, wes van Johannesburg, geskiet is, het die polisie gesê. Die skietery het Woensdagaand plaasgevind toe twee groepe van die betogers vermoedelik stry gekry het. Ooggetuies het aan die polisie gesê een groep wou buitelanders se winkels plunder terwyl die tweede groep
Dwelmvonds in Wes-Kaap
Beslag is Donderdag gelê op dwelms met ‘n straatwaarde van meer as R900 000 in Kaapstad, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Vier mans, tussen die ouderdomme van 32 en 37, is by ‘n drankwinkel in Maitland in hegtenis geneem, saam met twee vroue, onderskeidelik 20 en 25 jaar oud, het ao. November Filander gesê. Die
Boer geskiet toe huishulp invaller inlaat
‘n Boer is byna noodlottig gewond in ‘n skietery toe ‘n swart aanvaller wat sy huishulp ingelaat het, op hom losgebrand het, berig OFM. Ian Gaobepe, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, sê die 33-jarige huishulp het Donderdagmiddag aan ‘n deeltydse werker toegang tot die plaashuis op Soutpan verleen. Die swart aanvaller het op die 58-jarige boer
Geen wit werk in Johannesburg: ANC
“Ons staan aan die begin van die nuwe finansiële jaar in die Johannesburg Metro en die Uitvoerende Burgemeester, Parks Tau (ANC) het dit baie duidelik gemaak dat geen werk vir wittes geskep sal word nie en dat die ANC sy Swart Ekonomiese Bemagtiging-strategie aggressief sal navolg”, het Franco de Lange, VF+ Hoofsweep in die Johannesburg
Vervalste sigarette uitgerook
‘n Man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy in besit van meer as R70 000 se gesmokkelde sigarette in Warmbad betrap is, het die polisie in Limpopo gesê. Die Zimbabwiese burger is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes wat op patrollie was sy wit Toyota Quantum Woensdagoggend op die R101 afgetrek en deursoek het, het
Die koste om presidente in die lug te hou
Die koste om president Jacob Zuma en adjunkpresident Kgalema Motlanthe na hulle onderskeie verpligtinge te vervoer sedert hulle die ampte aanvaar het, het die belastingbetaler meer as 210 miljoen rand gekos, het RSG berig In geskrewe antwoorde op twee vrae in die parlement, het die vorige minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu gesê Zuma en Motlanthe
