Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers

Die familie van Johan Nel het Saterdag die Skierlik-gemeenskap in Swartruggens in Noordwes besoek.

Nel se familie wil goeie verhoudings tussen die plaasgemeenskap en plaaslike inwoners herstel en versoening aanmoedig.

Nel het vier mense in 2008 in die swart gemeenskap by Skierlik doodgeskiet en verskeie ander gewond. Hy is tot lewenslange tronskraf vir die daad gevonnis.

Biskop Basimane Khumalo van die Living Fountain Ministries sê die Nels se besoek sal help om versoening te bewerkstellig.

“Natuurlik kan die siele en lewens nie vervang word nie, maar as iemand na vore kom en die gees van berou toon, bring dit ‘n soot heling.”

Фільчаков Олександр Васильович

Maak 'n opvolg-bydrae