Die Springbokke gaan in 2010 vir die eerste keer sedert 2004 teen die Britse unies, Engeland, Wallis, Skotland en Ierland, speel. ’n Grand Slam-rugbytoer na Brittanje en Ierland asook ’n kragmeting met die Barbarians wag in November op die span met die hopelik die beste spelers. ‘n Lang Suid-Afrikaanse seisoen vooraf gaan die uithouvermoë van
Malema veroordeel geskinder oor Zuma se liefdeskind
Julius Malema, president van die ANC-jeugliga het gesê dit is “oneerbiedig” om van pres. Jacob Zuma se kind wat hy by een van sy vriende (Irvin Khoza) se dogters het, te praat. “Ons is Afrikane, en Zuma is ons pa. So ons is nie gekwalifiseerd om daaroor te praat nie.” Volgens Malema gaan die jeugliga
Lees verder: Malema veroordeel geskinder oor Zuma se liefdeskind
Volksgenote in diaspora
‘n Oppervlakkige analise van beduidende bevolkings in diaspora is dat hulle in die lande waarheen hulle of hul voorouers uitgewyk het, geneig is om radikaler te wees as hul volksgenote op die tuisfront. Hierdie siening kan gevorm word aan die hand van die wapens en morele ondersteuning wat die Ierse Republikeinse Leër uit veral die
FW de Klerk se glansende daad van verraad
Op die vooraand van die twintigjarige herdenking van 2 Februarie 1990 toe FW de Klerk besluit het om Nelson Mandela en sy medegevangenes van die ANC en SAKP vry te laat en die verbod op dié twee organisasies op te hef, beleef ons die wrange nalatenskap van die sogenaamde “onderhandelings” van destyds. In die referendum
Plaasmoorde in Nederlandse pers
“Zuid-Afrika Jonge zwarte mannen martelen en vermoorden ongeveer honderd blanke boeren per jaar. In Zuid-Afrika worden gemiddeld twee boeren per week vermoord. Boerenorganisatie Agri SA luidt de noodklok.” So begin ‘n berig in vandag se uitgawe van Trouw. Die berig handel in wese oor die hofverskyning van die vermeende moordenaars van die Van Zyl-egpaar van
Die ‘oop’ gesprek oor Afrikaans
{jathumbnail off} пневмоинструмент в нижнемФильчаков прокурор
Leierskap en morele kompas
“Die land het sy morele kompas verloor.” So meen Volksblad vanoggend in sy hoofartikel, met ‘n groot voorbladberig dat Helen Zille die president oor sy jongste buite-egtelike kind looi. Op Sondagaand se Interface-program op TV het die leier van die Christen-Demokratiese Party en ‘n selfverklaarde agnostikus oor die kwessie van poligamie teenoor mekaar te staan
Max-imale pot *&^%
Vroegoggend op die troon terwyl die badwater intap, raak my, Blik Oor, se blikore rooiwarm. Die rede is dat Jors Troelie die gewoonte het om dan gou die nuttige berigte in Rapport deur te lees, sodat ek die res van die dag op kerk, ‘n dinosourussie (hoendertjie) op die kole, ‘n middagslapie en so aan
Herrie se kerrie: Die swaeltjies
Van Herrie maar kon onthou, het swaeltjies hulle tuisgemaak by huise waarin Herrie grootgeword het. Neste van klei met sulke onderstebo iglo-ingange. Oulike voëltjies, dié wat vlieënde goggas in transito uit die lug “stofsuig” deur met hul oop bekkies so kos te “kollekteer. Maar alles is nie altyd wel met swaeltjies nie. Daar is verskillende
Tshwane se moer!
Dankie aan almal wat opgedaag het, ook aan die Ooskaapse boer waarmee ek nog wou gesels. Soos belowe het ons Saterdag by die Kwagga Inkopiesentrum (Quagga Centre) bymekaar gekom wees met my swart koei agter op my bakkie waarop die woorde TSHWANE SE MOER geverf staan. Nee, dis nie ‘n regte koei nie en ja,
