Dis met ‘n lekker stukkie binnepret wat ek in die nuus verneem het van die spesiale howe wat vir die 2010 sokker beoog word, wat kwansuis veronderstel is om misdade wat verband hou met die saak te ondersoek en sommer in die tydperk af te handel.
Lees verder: Spesiale howe vir 2010-sokkerwêreldbeker? Wat ‘n grap!

Politici handel dikwels onder die dekmantel, maar 'n ander soort bedekking haal dié Augustus die nuus in Italië.