Anglo American, die reusemynmaatskappy wat deur die Oppenheimerfamilie beheer word, is deur die regering gekritiseer omdat hy te blank is.
Tydskrifvoorblad ontketen herrie
'n Liberale tydskrif, The New Yorker, se pogings om die draak met slegpraters van die presidensiële kandidaat, Barack Obama, te steek, het sleg geboemerang toe die Demokratiese Party die tydskrif se voorblad gestriem het.
Soedan se president vir volksmoord aangekla
Mbeki vergader met AU oor Zim
Amerikaanse verbandreddingsplan misluk
Die Bush-administrasie se poging om Amerika se twee grootste verbandmaatskappye te red, het 'n negatiewe reaksie van die banksektor ontlok.
Ho? petrolpryse het ook voordele
Hoë petrolpryse kan minder verlore lewens op die pad beteken.
Amerikaanse handel met Iran het tienvoudig toegeneem
Lees verder: Amerikaanse handel met Iran het tienvoudig toegeneem
Manuel wil nie h? dat media oor wapentransaksie-bewerings moet berig nie
Lees verder: Manuel wil nie h? dat media oor wapentransaksie-bewerings moet berig nie
Skielik-verhoor na Mafikeng verskuif
Vulstasies dalk saans toe
Die brandstofkleinhandelaarsvereniging oorweeg dit om vulstasies snags te laat sluit. Dit is een van die moontlike maatreëls teen die diefstal van brandstof wat landwyd 'n probleem raak.
