Manuel wil nie h? dat media oor wapentransaksie-bewerings moet berig nie

Trevor Manuel wil nie hê dat die media oor die wapentransaksie-akitivis Terry Crawford-Browne se bewering berig dat Manuel skuldig is aan korrupte en misdadige wangedrag deur die aankoop van oorlogskepe, vegvliegtuie en duikbote nie.



 Die minister het die Mail & Guardian met regsoptrede gedreig indien hulle die besonderhede van die hofgeding na buite sou bekendmaak.

Manuel het in Maart 'n tussentydse interdik verkry om Crawford-Browne te verbied om sulke bewerings te maak en doen aansoek om die interdik permanent te maak.

Manuel se regspan sê dat die bewerings nie waar is nie en dat die minister 'n billike geleentheid gegun moet word om homself te verdedig.

хауз пиломатериалыОлександр Васильович Фільчаков

Maak 'n opvolg-bydrae