Reuters rapporteer dat MTN, die selfoonmaatskappy van voornemens is om 'n 5000 km optiese kabelnetwerk van die grond af te kry teen 'n koste van 1.4 miljard Rand. Dit is deel van 'n kapitale uitleg van 7.1 miljard Rand wat byna dubbel soveel is soos verlede jaar. Dit gaan aangewend word om die netwerk se kapasiteit en opvang gebied te verbeter en dit gaan meesal in die beboude gebiede van Gauteng gedoen word om die infrastruktuur uit te brei om as ruggraat van die nasionale stelsel te dien.
Beperk die gebruik van selfone
Die direkteur van die Pittsburgse kankerinstituut het 'n ongekende waarskuwing aan sy fakulteit en personeel gerig: Beperk selfoongebruik of loop die risiko van kanker.Wetenskaplikes ontdek die sneller vir noorderligte
Wetenskaplikes sê hulle het ontdek presies wat die geheimsinnige noordelike poolligte, die aurora borealis, laat dans.
Lees verder: Wetenskaplikes ontdek die sneller vir noorderligte
Ford skakel oor na klein motors
Stres veroorsaak dat meer mense van die werk wegbly
Afwesigheid weens stres het in Suid-Afrikaanse maatskappye in 2008 toegeneem vergeleke met die vorige jaar.
Lees verder: Stres veroorsaak dat meer mense van die werk wegbly
Die poolwedren is aan die gang
Die wedren om petroleumbronne in die poolsirkel mag binnekort warm word.
Bloemfonteinse burgemeester klou vas
Suid-Afrikaners voel hulpeloos en sonder hoop
Die meeste probleme in die land word deur onwettige immigrante veroorsaak. Die Future Fact-navorsingsgroep het bevind dat meer as twee derdes van Suid-Afirkaners glo dat buitelanders die wortel van alle kwaad verteenwoordig.
De Klerk se plaas te koop
Eertydse staatshoof FW de Klerk se plaas in die Paarl is te koop. Die koopprys is R35 miljoen.
Irak word Beijing verbied
Die Internasionale Olimpiese Komittee het bevestig dat Irak verbied sal word om aan die Beijing Spele deel te neem.
