Ons is op randjie van burgeroorlog

Na die afgelope 10 dae se xenofobiese aanvalle op buitelanders in die Republiek haal ek aan uit ‘n brief van ene Johan Combrink sowat ‘n maand gelede. Combrink spreek sy kommer uit teenoor die wapendraende skip in die Durbanse hawe asook die grootskaalse instroming van Zimbabwiërs in ons land.

 

Lees verder: Ons is op randjie van burgeroorlog

Nigeri? ervaar ook ‘n elekrisiteitskrisis

Nigerië met sy enorme energiereserwes in die vorm van ru-olie, ervaar 'n elekrisiteitskrisis. Die Wêreldbank het die hoë koste van beleggings in Nigerië aan 'n gebrek aan krag toegeskryf.

Lees verder: Nigeri? ervaar ook ‘n elekrisiteitskrisis