Die president van die African National Congress Jacob Zuma het in 'n onderhoud met Business Day gesê dat ekonomiese beleid nie onder 'n nuwe regering sal verander nie.
Koue naweek l? vir Suid-Afrika voor
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gister gewaarsku dat 'n koue naweek vir die grootste deel van die land voorlê.
Durbanse buitelanders hou betoging voor stadsaal
Buitelanders hou tans 'n sitstaking voor die Durbanse stadsaal.
Lees verder: Durbanse buitelanders hou betoging voor stadsaal
Hengelaar doodgeskiet in Richardsbaai
‘n Entoesiastiese hengelaar, mnr. Clive Hunter, is by Alkantstrand in Richardsbaai doodgeskiet nadat hy sy vrou aangesê het om in die see in te hardloop.
Kevin Pietersen laat Suid-Afrika betaal vir rassekwotas
Rassekwotas in krieket het Suid-Afrika weereens gebyt toe Kevin Pietersen 'n honderdtal vir Engeland teen die Proteas op Lords gemoker het.
Lees verder: Kevin Pietersen laat Suid-Afrika betaal vir rassekwotas
Die MDC ontken dat hulle voorberei vir burgeroorlog
Die Zimbabwiese opposisieparty, die MDC, het berigte dat lede van die party opleiding in geweld ontvang, as suiwer propaganda afgemaak.
Lees verder: Die MDC ontken dat hulle voorberei vir burgeroorlog
Weskaapse weer ontwrig 38 000
Stormweer in die Weskaap het 'n ingrypende uitwerking op 'n toenemende aantal mense.
Hoe ?n admiraal en ?n prins Afrikaans gered het
Die lotgevalle van klein volkere en tale word dikwels bepaal deur gebeurtenisse en prosesse wat hulle elders afspeel.
Lees verder: Hoe ?n admiraal en ?n prins Afrikaans gered het
Duitse koalisievennote baklei oor Obama
'n Politieke bakleiery het tussen Duitsland se regerende koalisievennote uitgebreek oor 'n beplande besoek deur senator Obama.
Duisende sterf in pogings om die EU te bereik
Veertien immigrante uit Afrika, waaronder nege kinders, is dood aan hitte-uitputting in 'n poging om die EU vanuit Afrika te bereik.
