Die voormalige leier van die opposisie, Tony Leon, wat tans die DA se woordvoerder oor buitelandse sake is, het gevra dat Thabo
Mbeki die inhoud van sy brief aan George Bush van Amerika bekendmaak.
Tony Leon
Die hoof van Eskom, Jacob Maroga, het gister tydens 'n parlementêre sessie gewaarsku dat Suid-Afrika se kragprobleme nog lank nie verby is nie.Die Metodistebiskop wat buitelanders in sy kerk in die Johannesburgse middestad huisves, Paul Verryn, het gister geëis dat die grens tussen Suid-Afrika en Zimabwe geheel en al afgeskaf word.
Lees verder: Metodistebiskop vra dat Limpopogrens afgeskaf word
Lees verder: Premier van Kwazulu-Natal blameer blanke verdrukkers vir geweld