Ellispark gaan nie langer Ellispark wees nie.
Kurt Darren sing op die maat van Britse propaganda
Die orgie van Britse selfvoldaanheid verlede week toe Nelson Mandela soos 'n tweede Here Jesus in Londen rondgeparadeer is, toon duidelik in watter mate Brittanje heeltemal in sy skik is met die huidige bestel in Suid-Afrika. Nie net word Afrikaners en ander blankes stelselmatig deur regstellende aksie uit die land verdryf nie, maar ons word ook in ons huise aangeval, beroof en vermoor.Lees verder: Kurt Darren sing op die maat van Britse propaganda
Mbeki bly Mugabe se bondgenoot
Duitsers in ‘n toestand van skok
Jens Lehmann, die veteraan- Duitse sokkerdoelwagter het gesê dat sy span in 'n toestand van skok verkeer nadat hulle Sondag se Euro 2008-finaal met 0-1 verloor het.
Staatsdienswerknemers nie gekwalifiseer nie
G8 retireer oor Afrika-hulp
Die meeste G8-lande is ver agter sover dit hul beloftes van verhoogde hulp aan Afrika by Gleneagles betref.
IVP laat Johannesburg tot stilstand kom
Duisende gewapende Inkatha-vryheidspartyondersteuners het Saterdag in Johannesburg teen die stelselmatige vernietiging van hul kulturele identiteit en geskiedenis betoog.
Oorlog dreig
Nuus het uitgelek dat 'n briljante lugtaktikus, Aviam Sela, in die geheim met die Israelse Eerste Minister Ehud Ohlmert ontmoet hetKurt Darren daarvan weerhou om in Londen in Afrikaans te sing
Rapport berig dat die gewilde Afrikaanse sanger Kurt Darren deur die Britse organiseerders daarvan weerhou is om tydens die Mandela-verjaardagkonsert in Afrikaans te sing.
Lees verder: Kurt Darren daarvan weerhou om in Londen in Afrikaans te sing
Fifa-baas erken hulle het ‘n plan B
Die president van Fifa, Sepp Blatter het gister gesê dat Fifa 'n plan B reg hou.
