Vreemdelinge moet skuif van gevaarlike perseel

Buitelanders in die Wadeville-kamp naby Germiston was veronderstel om vandag na 'n skuiling in Springs verskuif te word nadat 'n studie bevind het dat die gebied nie veilig vir menslike gebruik is nie.

Lees verder: Vreemdelinge moet skuif van gevaarlike perseel

Fraser-Moleketi nie bekommerd oor vaardigheidstekort

ImageDie minister van staatsdiens en administrasie, Geraldine Fraser-Moleketi, het gister in reaksie op `n toespraak deur dr. Frik van Heerden, VF Plus-LP in die Nasionale Raad van Provinsies, gesê dat haar departement nie regstellende aksie gaan opskort nie.

Lees verder: Fraser-Moleketi nie bekommerd oor vaardigheidstekort

Shell besluit om Nigeriese olieveld te sluit na aanval

Na 'n aanval deur Nigerië se magtigste guerillagroep, het Koninklike Olie van Nederland, oftewel Shell, aangekondig dat produksie gestaak sal word by 'n platform ter see wat omtrent 200 000 vate per dag produseer.

Lees verder: Shell besluit om Nigeriese olieveld te sluit na aanval