Selebi en die Skerpioene trek tou oor dossiere

Image

Jackie Selebi

09:58:11 Die nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi poog tans om die Skerpioene te dwing om 'n dossier wat korrupsie-ondersoeke oor hom bevat te oorhandig. Hy het 'n aansoek voor die adjunk-regterpresident van die Witwatersrand, Phineas Mojapelo, gebring.

Lees verder: Selebi en die Skerpioene trek tou oor dossiere

Nog ‘n G8 beraad

ImageDie G8-lande (Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Rusland, Groot Brittanje en die Verenigde State) het weereens beraad gehou, dié keer in Japan. Die doel van die organisasie is om leiding aan die wêreld te gee, veral op ekonomiese gebied. Die beraad word jaarlikse gehou, maar ministers van finansies, omgewingsake en buitelandse sake ontmoet meer dikwels om die agenda van die beraad saam te stel en voor te berei.

Lees verder: Nog ‘n G8 beraad