Die hoë voorkoms van diefstal van die Suid-Afrikaanse Poskantoor het veroorsaak dat die Amerikaanse internetkleinhandelaar Amazon alle lewerings per pos na die land gestaak het.
Bygewerkte Firefox probeer w?reldrekord opstel
Bedieners het gister in duie gestort toe miljoene mense van regoor die wêreld probeer het om die nuwe weergawe van die gratis webblaaier Firefox af te laai.Mbeki reis vandag na Zimbabwe
Thabo Mbeki, die Suid-Afrikaanse president, gaan vandag na Zimbabwe reis om sy Zimbabwiese ampsgenoot Robert Mugabe te ontmoet.Raak ontslae van die koningin
Die British International Express berig dat 'n VN-aanbeveling om van die koningin van Engeland ontslae te raak, woede in die Britse paleis veroorsaak het.Raak ontslae van die koningin
Die British International Express berig dat 'n VN-aanbeveling om van die koningin van Engeland ontslae te raak, woed in die Britse paleis veroorsaak het.
Mynwinsgrense is besig om te krimp
Daar was verlede jaar 'n dramatiese afname in die winsgrense van mynmaatskappye vanweë kostestygings.
Sewe teringpasi?nte steeds soek
Slegs twaalf uit die negentien teringpasiënte wat uit die Jose Pearson-hospitaal in Port Elizabeth ontsnap het, is gevind. Dit is die derde keer dat pasiënte uit die hospitaal ontsnap.
Zanu-PF begin Liberiese-tipe skendings
Die Pan-Afrikaparlement se waarnemersgroep in Zimbabwe het bevestig dat 'n liggaamskending van die Liberiese tipe op 'n opposisie-ondersteuner plaasgevind het.
6 jeugdiges is in Khutsong in hegtenis geneem
Ses jeugdiges is in hegtenis geneem na betogings teen ‘n uitspraak van die Grondwethof wat geweier het om die munisipaliteit weer by die Gautengprovinsie in te lyf, het die polisie vandag gesê.
Alec Erwin moet die korrelbedreaktor regverdig
Alec Erwin moet die gebruik van buitengewoon eksperimentele tegnologie regverdig, het die DA gister gesê.
