Die vrou wat oorlede is aan die dodelike virussiekte uit Zambië is me Cecilia van Deventer. Sy was 36 jaar oud en 'n niggie van oud-Springbok-rugbykaptein, Corné Krige. Daar word vemoed dat dit Kongokoors kan wees.
Lees verder: Oud-Springbok se niggie dalk aan Kongokoors oorlede

Die jongste voorval van studentepret toe een of meer Potchefstroomse studente 'n Facebook-groep met die woord "houtkop" daarin begin het, is – soos in die Reitzvideogeval – met uitroepe van verontwaardiging en morele meerderwaardigheid begroet.