Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap, UNHCR, het Vrydag gesê Zimbabwiërs is bo aan die lys van mense wat vlugtelingstatus oorsee soek. Volgens die UNHCR toon die jongste verslae dat 158 200 Zimbabwiërs verlede jaar van die land se onsekere politieke en ekonomiese toestande probeer vlug het deur vir vlugtelingstatus aansoek te doen. In vergelyking het
Die Engelse nasie
mositaldentпрокурор Фильчаков
Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap
‘n Polisieman van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat heroïne en kokaïne in sy besit gevind is by die Fifa-jolkol in Durban, het die polisie Donderdag gesê. “Hy het die dwelms, vyf selfone en R10 000 in sy motor gehad,” het lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê. Die polisieman was glo nie aan diens gewees
Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal
Die polisie gaan ten minste R100-miljoen moet uithaal om vir die veiligheid by vier Wêreldbekersokkerstadions te betaal. Polisie ondersoek ook beweerde sabotasie deur mededinger sekuriteitsmaatskappye agter die massiewe sekuriteitswagstaking tydens die Wêreldbeker hierdie week. Die Mail & Guardian berig hulle het betroubaar verneem dat die polisie se misdaadintelligensie die moontlikheid ondersoek dat een of meer
Lees verder: Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal
Hoedversierings innie die Namakwaland in
Ouma-goed het van Mosselbaai se wêreld gekom. ‘n Somer sonder die see sou tot haar dood ondenkbaar wees. As jong afgestudeerde is haar eerste musiekpos egter op Nieuwoudtville, waar sy kort voor lank met die bankbestuurder, oupa Harry, afhaak. Oupa Harry het nie maklik aan sy geleerdheid – bankpapiere – gekom nie, en moes hom
Volatiele aarde
Met die jaar wat na die halfpadmerk aanstap, was daar reeds kort-kort nuus oor aarbewegings, sommiges sterk en sommiges verwoestend. Die aarde is ten minste 33 keer vanjaar reeds in skuddings van sterker as 3,8 op die Richterskaal geskud. Die sterkste, wat Chili geskud het, was 8,8. Wat miskien ‘n joernalis of twee sal inspireer
‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister
Die Bafana Bafana verkeer op die punt om geskiedenis te maak deur die eerste span van ‘n gasheerheerland te word wat in die eerste rondte van ‘n wêreldsokkertoernooi uitgeskakel word. Maar volgens die minister van sport, Makhenkise Stofile, is dit net ‘n “tydelike terugslag” en moet “Suid-Afrikaners” nie “opgee oor Bafana Bafana” nie. Tydens die
Lees verder: ‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister
As howe die regering tot verantwoording moet roep
Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – oftewel – die belastingbetalers – gaan die regskoste betaal. Die staat het na drie jaar
Lees verder: As howe die regering tot verantwoording moet roep
U rekening, meneer
Die kostes om die sokkerpartytjie te befonds en die toernooi aan te bied is reeds aangegaan. Finale kostes is nog nie bekend nie, maar strek tussen R40 miljard (40,000,000,000) en R52 miljard (52,000,000,000). Kom ons werk op R40 miljard en ons kyk hoe die rekening daarna uitsien. (2009 SAID-jaarverslagdata verwys.) – Die R40 miljard kostes
Izak du Plessis is ‘n teologies verdwaalde gees
Ds Izak du Plessis het onlangs uit die NGK Valleisig as predikant bedank en wye publisiteit geniet. So gee Neels Jackson volbladpublisiteit aan Du Plessis se afskeidspreek in die Beeld van 8 Junie 2010. Du Plessis is nie drukbaar in ‘n blik nie. Toe Du Plessis hom as predikant laat oplei het en as sodanig
Lees verder: Izak du Plessis is ‘n teologies verdwaalde gees
