Die elektrisiteitsvoorsiener, Eskom, staar ‘n moeilike transaksie in die gesig wanneer gepoog sal word om meer as vyftig miljoen ton steenkool aan te koop om hulle bykans uitgeputte voorrade te probeer aanvul. Die Uitvoerende Voorsitter van Richardsbaai se Steenkoolstasie, Kuseni Dlamini, sê die onderhandelinge sal styf wees omdat die steenkoolprys uitermatig gestyg het. Dlamini het kommentaar gelewer
Bush striem Mugabe
President George Bush het Zimbabwe se President, Robert Mugabe, beskryf as ‘n oneerbiedige diktator. Hy sê ‘n alleenheerser in Zimbabwe het beheer oor die voedseltekorte, uitspattige inflasie en streng onderdrukking. Hy het bygevoeg dat Amerika sal voortgaan om die vryheid in Zimbabwe te ondersteun en so moet buurstate, Suid-Afrika inkluis, ook handel. By die Verenigde
Edelmetale behoort vandeesweek te skitter
Edelmetale sal na alle verwagtinge weer in die markte skitter hierdie week. Skattings van ernstige tekorte het goud en veral platina hemelhoog gedryf. Goud het die negehonderd-dollar kerf met gemak verby gesteek en die grootste gedeelte van die week bo dié vlak verhandel. Maar dit was platina wat plaaslike markte oorheers het. Suid-Afrika produseer tagtig
Elf rowers gevang
Elf mans wat vermoedelik betrokke is by kontant-in-transito-misdrywe is in hegtenis geneem. Die mans was deel van operasie Thunderbolt wat toegeslaan het op rowers wat kontant-in-transitorooftogte, pensioenfondsbedrog, diefstal en kapings in die gebied deurgevoer het. Die Oos-Kaapse polisie het die mans Saterdag in Qumbu in hegtenis geneem en tien ongelisensieerde vuurwapens is gekonfiskeer. Die polisiewoordvoerder
Verlore goud ontdek
Goudvoorrade van meer as twee honderd miljoen rand is ontdek. Die goud het vir bykans honderd en dertig jaar in ‘n klein dorpie, SABIE in MPUMALANGA in ‘n historiese mynhoop geskuil. Die SUID-AFRIKAANSE mynmaatskappy, SIMMER en JACK het gesê dat hulle ongeveer een en twintig duisend onse goud vanuit die nagelate dam kan voortbring. Die
Springbokke span van die jaar?
Die SPRINGBOKKE kan dalk vandag as die wêreldspan van die jaar verkies word. Die SPRINGBOKKE is een van die benoemde spanne wat ‘n kans staan om die 2008 LAUREUS wêreldspan van die jaar toekenning te verower. Die span is een van die gunsteling spanne nadat hulle die Rugby wêreldbeker huistoe gebring het. Die LAUREUS Sportakademie
‘End of Europe’
RIA Novosti asked a number of top political analysts / experts to comment on the words of Russian Foreign Minister Sergei Lavrov, who has said that Kosovo’s independence could be the beginning of the end for Europe, and that official recognition of its sovereignty will threaten global security. What, we asked, will be the geopolitical
W??r soek ons die pad na vryheid?
12 mak donkies geskiet
Dierewelsynsorganisasies is geskok oor 12 mak donkies wat vermoedelik deur veediewe geskiet en geslag is. Oorblyfsels van die karkasse is deur ‘n familielid van die donkies se eienaar gevind. Die eienaar is van ROBERTSON maar verkies om naamloos te bly. Die donkies het in oop veld langs die hoofpad op ‘n plaas tussen SWELLENDAM en
ANC-regering wil 5m hektaar grond koop
Die regering gaan aanstaande jaar 5-miljoen hektaar grond aankoop. Dit in ‘n poging om 30 persent landbougrond teen 2014 in besit van swart boere te bring. Landbou Minister LULU XINGWANA sê swart boere besit tans 4.7 persent landbou grond. Sy sê die regering sal sy teiken bereik as die 5-miljoen hektaar aangekoop is. Die grond
