Google loop tans advertensies om die vertoon van rassistiese en anti-semitiese stof in soekresultate te verduidelik, insluitende ‘n gedokterde foto wat die Amerikaanse eerste dame, Michelle Obama, as ‘n aap uitbeeld. Die foto is deur ‘n Chinese webwerf gebruik. Google het nie kommentaar gelewer oor die talle foto’s op die internet wat George W Bush
Obama spandabelste president
Die VSA se president, Barack Obama, het die begrotingsrekord vir eerstejaarpresidente verpletter deur amper dubbeld soveel as sy voorganger te spandeer as dié toe hy die amp oorgeneem het, en hy het by verre die eerstejaarrekening van enige Amerikaanse president in geskiedenis oorskry. In fiskale 2009 het die federale regering $3,25-triljoen gespandeer – in vergelyking
Ongelykheid neem toe in SA
Die verdeling van rykdom in Suid-Afrika is nou meer ongelyk as ’n dekade gelede, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-aangeleenthede, Saira, Donderdag gesê. “Dit kan ’n onbedoelde gevolg van die land se swart ekonomiese bemagtiging- en diensgelykheidbeleidsrigtings wees,” het Kerwin Lebone, navorser by Saira, gesê. Dit is volgens die sogenaamde Gini-maatstaf, wat in die afgelope
Staatsinstellings slurp R243 miljard op
Die afgelope vier jaar het die regering R188,67 miljard vir Eskom, R6,7 miljard vir die Landbank, R8,82 miljard vir Denel, R5,2 miljard vir SAL, R4,46 miljard vir die korrelbedkernreaktorontwikkeling, R2,23 miljard vir die SAUK, R1,54 miljard vir die Poskantoor en R953 miljoen vir Sentech van belastingbetalers se geld bewillig. Die genoemde instellings in staatsbesit het
Tshwane: Minder diens, meer lenings
Die Vryheidsfront Plus het by vandag (Donderdag, 26 November 2009) se vergadering van die Tshwane-metroraad, gesê dat die ANC ‘n ernstige fout maak deur dienslewering af te skaal en verdere lenings aan te gaan in hulle poging om die huidige finansiële krisis in die munisipaliteit te hanteer. In ‘n verslag van die raad word daar
Polisie skiet kaper wat vierjarige ontvoer
Een man is doodgeskiet en nog een is beseer gedurende ‘n skietery naby Randburg na ‘n beweerde kaping Donderdagoggend, het polisie in Johannesburg gesê. “Die twee mans het ‘n vrou se motor in Kempton Park gekaap en weggery met haar vierjarige seuntjie. Polisie het ‘n opsporingsein gevolg en die verdagtes op Malibongwe-rylaan naby Randburg ingehaal,”
Obama te wit, te swart, te groen
In ‘n studie deur die Universiteit van Chicago is bevind dat pres. Barack Obama se ondersteuners hom op getinte foto’s van die president witter skat as wat hy werklik is, en dat sy teenstanders hom weer swarter skat as wat hy werklik is. Sy grootste onmiddellike probleem is egter dat teenstanders in die Kongres hom
Trias politica bly onder druk
Teen die agtergrond dat Suid-Afrika tot gevaarlik na-aan die onderpunt van die VN se sogenaamde piesangreplubliek-indeks beweeg het, kom die nuus dat pres. Jacob Zuma adv. Menzi Simelane as die nuwe direkteur van Openbare Vervolging aangestel het. Kritiek op Simelane is veral gebou rondom bevindings van die Ginwala-kommissie van ondersoek, en ‘n voortspruitende ondersoek deur
Jeugdige tydverdryf
{jathumbnail off} для шиномонтажалобановский александр харьков
Jean de Villiers moet kom help
Peter de Villiers het die verlies aan sy gunsteling binnesenter, Adrian Jacobs, probeer verlig deur die senter, Jean de Villiers, nader te hark vir Saterdag se toets teen Ierland op Croke Park. De Villiers, Jean, het Suid-Afrika in September verlaat om vir die Ierse klubspan, Munster, te speel. De Villiers, Peter, se beleid was om
