Die verkiesing van kandidate vir Amerika se presidentsverkiesing in November het in alle erns begin. Iowa is die eerste staat om sy presidentskandidate te verkies. Republikeine het Ted Cruz as hul kandidaat gekies, nadat daar vroeër ‘n driehoekige stryd tussen Cruz, Donald Trump en Marco Rubio was. Trump het tweede na Cruz geëindig. Hy was
Aanvalle op vragmotors in Karoo ‘n kopseer
Aanvalle op vragmotorbestuurders in die Karoo raak ‘n kopseer sê bestuurders. As die polisie nie optree teen aanvallers nie, sal bestuurders genoop word om die reg in eie hande te neem, sê hulle. ‘n Vragmotorbestuurder van Kaapstad is verlede week buite Beaufort-Wes aangeval. Netwerk24 het berig dat Pierre Momberg (40) in die oggend omstreeks 03:30
Bejaarde oorleef plaasaanval naby Brits
n Bejaarde vrou van Brits is steeds geskok nadat sy Sondagoggend ‘n plaasaanval oorleef het. Die 83-jarige mev. Steyn is deur drie swartes in haar kothuis oorval. Volgens Steyn het die aanvallers die huis geken. Twee het handwapens op haar gerig en die ander een het haar vasgebind met ‘n elektriese kabel. Die aanvallers was
Miljoene in skenkings na Liberië daag nie op
Internasionale skenkers het nie sowat US$1 miljard in beloofde skenkings oorhandig nie. Die fondse het ten doel gehad om Wes-Afrika lande te help om van die Ebola-epidemie te herstel. Die epidemie het die lewens van meer as 11 000 mense geëis en gesondheidstelsels wat reeds gewankel het, nog verder verswak. Volgens die liefdadigheidsorganisasie Oxfam is
VSA verhoog noodvoedsel na Ethiopië
Amerika het sy noodvoedselhulp aan Ethiopië met byna US$100 miljard verhoog om een van die ergste droogtes in dekades te bestry. Volgens die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling (USAID) is die hulp dringend nodig om ’n humanitêre krisis af te weer, het AFP berig. Die VSA sê die droogte word deur die El Niño-klimaatverskynsel veroorsaak
Burkina Faso: Kroeg weer oop ná aanvalle
Die kroeg in Burkina Faso wat internasionale nuus gehaal het weens Moslemgeweld, is weer oop. Twee weke ná jihadistiese aanvalle in die Taxi-Brousse-kroeg waarin 30 mense dood is, het die kroeg weer sy deure geopen met personeel wat weier om in vrees te leef. Die aanvallers het diplomate geteiken. Hulle het “ligte velle gehad” en
Nigerië stel generaal aan wat glo massamoord pleeg
Amnestie Internasionaal sê Nigerië het weer ’n generaal-majoor aangestel wat by massamoord betrek is. Volgens die organisasie onderskryf dit die regering se “monumentale mislukking” om die gebrek aan straf vir oorlogsmisdade uit te wis. Die organisasie wat in Londen gebaseer is, het verlede jaar gevra dat nege senior bevelvoerders, ingesluit generaal-majoor Ahmadu Mohammed, ondersoek word
Lees verder: Nigerië stel generaal aan wat glo massamoord pleeg
Vrou steeds kritiek na swart aanvallers boer skiet
Twee swartes sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die moord op ‘n boer van Rouxville, dr Bennie Cilliers. Cilliers en sy vrou, Cecilia, is Donderdag aangeval op hul plaas buite Rouxville. Cecilia verkeer steeds in ‘n kritieke maar stabiele toestand in die waakeenheid van die Mediclinic in Bloemfontein. Sy is
Lees verder: Vrou steeds kritiek na swart aanvallers boer skiet
Britse vlieënier deur stropers doodgeskiet
Drie mense is in hegtenis geneem oor die moord op ‘n Britse helikoptervlieënier deur olifantstropers in Tanzanië. Die voorval het in die Maswa-wildreservaat gebeur. Die mans is Sondag deur die polisie aangekeer weens die moord op Roger Gower, het die Agence France Presse (AFP) nuusagentskap berig. ‘n Suid-Afrikaner is ook in die aanval gewond. Gower,
ANC sleep DA se Trollip voor MRK
Die ANC gaan ‘n klagte by die Menseregtekommissie indien teen die familie van die DA se burgemeesterskandidaat vir die Nelson Mandelabaai Metropool, Athol Trollip, het RSG berig. ‘n Woordvoerder, Zizi Kodwa beweer die familie het plaaswerkers se regte geskend toe hulle in Bedford in die Oos-Kaap vir hulle gewerk het. Kodwa sê die werkers het
