Volkstaat: Die internet moet help

In die ou dae, so is gespot, het “die “Engelse” Prog gepraat, SAP gestem en die Here gedank die NP is aan bewind. Vandag, so lyk dit, stem die Afrikaner Prog, hy dink HNP en hy word geïndoktrineer om nie sy godsdiens na sy politiek deur te trek nie. Dit is min of meer die

Lees verder: Volkstaat: Die internet moet help

Gaan Angus Buchan dié keer die groot sê spreek?

Tot dusver was die bekende aartappelboer – evangelis, Angus Buchan, versigtig om politiek te betrek by sy saamtrekke en in sy uitsprake. Die gevolg was dat mense wat verskillende partye aanhang, saam by sy saamtrekke was en meegevoer is. Onder die “magtige manne” het verlede jaar onder meer die Springbokafrigter, Peter de Villiers, getel wat

Lees verder: Gaan Angus Buchan dié keer die groot sê spreek?

Die ons-is-nie-so-nie Afrikaners

Die meningspeiling onder Beeld lesers,waar ‘n meerderheid hul ten gunste van ‘n volkstaat uitspreek, is veelseggend as mens in ag neem dat baie “regses” in elk geval nie eers Naspers se dagblaaie lees nie. Tim du Plessis se reaksie is egter tipies: Hierdie mense wil nie regtig ‘n volkstaat soos Orania hê nie, hulle is

Lees verder: Die ons-is-nie-so-nie Afrikaners

Graeme Smith in sy noppies

Graeme Smith was Sondag aan die einde van die vierde Castle Lager Toets teen Engeland by Wanderers, hoogs in sy noppies. Sy span het die besoekers met ‘n beurt en 74 lopies geklop om die reeks op dieselfde vlak te bring. Die oorwinning het seker gemaak dat die Proteas die Basil d’Oliveira Trofee kon behou,

Lees verder: Graeme Smith in sy noppies

Woede jeens VSA groei in Haïti

In Haïti is woede teenoor die VSA besig om toe te neem weens die feit dat vlugte steeds van die VSA-beheerde lughawe weggewys word. Verskeie internasionale reddingspanne asook dié van Suid-Afrika is by die lughawe in Haïti weggewys. Die lughawe by Port-au-Prince is oorvol weens verskeie vliegtuie wat daar geland het om hulpvoorrade af te

Lees verder: Woede jeens VSA groei in Haïti

Bomgrap kos passasier

Die lughawe-owerheid in die Verenigde Arabiese Emirate het bevestig dat ‘n Franse burger in hegtenis geneem is in Abu Dhabi nadat hy ‘n grappie oor ‘n bom gemaak het. Die 66-jarige Jean-Louis Loiret, is ingevolge internasionale veiligheidsregulasies in hegtenis geneem. Die regulasies bepaal duidelik dat ‘n passasier wat selfs ‘n grap oor terreur maak, in

Lees verder: Bomgrap kos passasier

Pele berispe Woods

Die Brasiliaanse sokkerlegende, Pele, het Sondag gesê Woods is ‘n swak voorbeeld vir jongmense wat na hom opgekyk het. “Ons is almal menslik. Ons het swakhede en kan op enige gegewe tydstip breekpunt bereik, het Pele gedurende ‘n radio-onderhoud gesê. “Ongelukkig was dit  baie traumaties vir hom en sy familie. Hy het nie ‘n goeie

Lees verder: Pele berispe Woods

Wimpy bedien water in skoonmaakemmer

‘n Oënskynlike tekort aan bekers by ‘n Wimpy-restaurant in Parys, het ‘n kelnerin genoop om water in ‘n emmer aan klante te bedien, waarin daar voorheen skoonmaakmiddels was, het die Sunday Independent berig. Dié Sondagkoerant het ‘n epos van ene Alastair Joel ontvang, wat op Nuwejaarsdag saam met ‘n groep vriende die restaurant besoek het.

Lees verder: Wimpy bedien water in skoonmaakemmer

‘n Wolkstaat eerder as volkstaatgrense

Beeld se meningspeiling oor die volkstaat het dié debat opnuut laat opvlam, soos die witwarm debat hier op die Praagwerf getuig. Soos ek in vorige rubrieke aangedui het, is ek egter van mening dat ‘n volkstaat bloot die uiteinde van ‘n proses van selfbeskikking is. Selfbeskikking is die ware doelwit, en ‘n volkstaat verteenwoordig slegs

Lees verder: ‘n Wolkstaat eerder as volkstaatgrense