Die motorvervaardiger Toyota het aangekondig dat hulle die nuwe Prius in Japan herroep weens probleme met die motor se remme. Die maatskappy het aangedui dat hulle die ministerie van vervoer later op Dinsdag in kennis sal stel of dit die elektriese model Prius ook gaan herroep. Hierdie model is verlede jaar bekendgestel. Daar word verwag
Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?
Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie wil tog voorstel dat daar sommer terselfdertyd ontslae geraak word van raadslede wie se munisipale rekenings agterstallig is. Dit sal nou wel, volgens die Uitspattige Burgemeester, in Dihlabeng se geval beteken die raad sal nie meer ‘n kworum hê
Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis
Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter. Geen beter getuienis daaromtrent is seker beskikbaar as dié van me. Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese en omgewingsake, wat teenoor die ad hoc-komitee oor dienslewering gesê net 30 van die land se 283 munisipaliteite het waterdienste wat tans behoorlik funksioneer, en dat ‘n verdere
‘Opstand, verset kom oor taal’
Die Vryheidsfront het sy misnoeë oor die ANC se standpunt dat Afrikaans ‘n minderwaardige taal teenoor Engels is, uitgespreek. Ook voorspel die party “opstand en burgerlike verset” indien daar nie ‘n politieke oplossing rondom die marginalisering van Afrikaans in die land gevind word nie. “Die regering praat snert oor die ontwikkeling en beskerming van Afrikaans
Plan teen plaasmoorde
{jathumbnail off} компрессор воздушный ремезаФільчаков Олександр Васильович прокурор
Miljoene se juwele by universiteit gesteel
Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is glo besig om hulle eie personeel te ondersoek nadat sowat R4 miljoen se juweliersware gesteel is, het die Saturday Star berig. “Dit was ‘n interne misdaad gewees en dit is aaklig. Daar is geen tekens van ‘n inbraak nie. Iemand het ingekom, die plek geplunder en toe
Zuma is MIV-negatief
Die ANC se vroueliga het by monde van Nosipho Ntwanambi, adjunkpresident, hulle steun aan pres. Zuma toegesê. Volgens Ntwanambi is Zuma MIV-negatief en word hy gereeld getoets. Sy het gesê hulle aanvaar Zuma se verskoning onvoorwaardelik omdat die ANC of sy beleidsrigtings nie enige skade berokken is nie. Sy het gesê die president het reeds
Afrikaans verloor amptelike plek
Philemon Wakashe, direkteur-generaal van kuns en kultuur, het Vrydag ’n beëdigde verklaring by die hooggeregshof in Pretoria ingedien waarin Engels as enigste amptelike landstaal aangedui word. Die stap beteken die einde van meertaligheid in Suid-Afrika en is met die goedkeuring van ANC-leiers gedoen. Voorstanders van meertaligheid het nog nie op Wakashe se verklaring gereageer nie.
Suid-Afrika se lesse by die Mayas
In die woude van Sentraal-Amerika word steeds stede ontdek wat eeue gelede deur die Mayas bewoon, en dan skielik verlaat is net om elders weer ‘n stad met piramides, paleise en tempels te bou. Nadat lank kopgekrap is oor die oorsaak vir hierdie proses, is tot die gevolgtrekking gekom dat dit die gevolg van roofbou
Oor die Rubicon
Soos katte op ‘n arm plaat. Dis hoe ek, Blik Oor, die liberaliste se Rubicon-praatjies waarneem. Na die liberaliste aanvanklik gedink het hulle kan die Rubicon net goedpraat sonder dat hul eie geloofwaardigheid in die slag bly, het dit in ‘n toutrekkery ontaard om te kyk wie die meeste fout kan vind oor die afloop