Vyftien mense, insluitende minstens agt kinders, het Dinsdag doodgebrand in ‘n kinderhuis buite Newcastle, het KwaZulu-Natal se departement van maatskaplike ontwikkeling gesê. Nog nege kinders is gehospitaliseer. “Die getal mense wat doodgebrand het, het na 15 gestyg,” het Mandla Ngema, woordvoerder vir Meshack Radebe, die LUR vir maatskaplike ontwikkeling gesê. “Die persoon wat in beheer
Polisie verkrag glo vrou
Polisiebeamptes in Knysna gaan Dinsdag aan ‘n uitkenningsparade moet deelneem nadat ‘n vrou Saterdag glo deur ‘n polisieman verkrag is, het ‘n woordvoerder gesê. Volgens Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder in die Suid-Kaap , is die 32-jarige vrou glo deur twee polisiemanne wat aan diens was in ‘n polisievoertuig in Knysna se hoofstraat verkrag. “Sy was in
Hoe reageer tale onder druk?
Die paar harde klappe wat Afrikaans toegedien is in ‘n beëdigde verklaring deur die DG vir Kuns en Kultuur, nogal met die goedkeuring van die president, het nie net regsimplikasies nie. Die eerste vraag wat gevra kan word is of Engels so ‘n uitsonderlike status verdien soos wat die regering graag daaraan wil toeken? Dit
Die Plaas
Die plaas is stil Nog grond deurdrenk met Afrikaner bloed Die windpomp draai stom stille getuienis van hul laaste groet klein lyfie in koerant toe gedraai Mamma se kind is dood gebrand Vergrype wat geen haan na kraai Grynsend die swart die swart Redeloos smalend het hulle die mag Kyk na jou dogter jou wit
Toegesneeude amptenare kos miljoene
Pas het iets die VSA weer getref wat in Suid-Afrika ondenkbaar is: Die staatsdiens op Capitol Hill het tot stilstand gekom omdat die amptenary weens sneeustorms nie by die werk kon kom nie. Die amptenare se snoesige “vakansiedag” in hul huise kos die VSA $100 miljoen per dag. Dit het die vraag opnuut laat ontstaan:
Die swarte ommegang
Graaf Caledon, wat in Mei 1807 goewerneur geword het, het voor sy vertrek op 4 Julie 1811 rondgaande howe ingevoer. Die eerste rondgaande hof (Augustus 1811) het oor die beklaenswaardige Bethelsdorp net so ongunstig geoordeel as alle ander besoekers. Bethelsdorp se sendelinge was verantwoordelik vir ‘n volgende rondgang van die howe wat berug geword het.
Duisende steun petisie teen verskuiwing
Die VF Plus het die afgelope Saterdag ‘n petisie in die Wesmoot geloods om die verskuiwing van ± 15000 inwoners vanaf Atteridgeville na die Andeon plotte, wat deur die Pretoria/Tshwane Metroraad beplan word, te stuit. Die gemeenskap het in hulle duisende opgeruk om hierdie veldtog te ondersteun wat gehou was by die Claremont parkie op
Die status van Afrikaans
Reeds in 1994 het Cachalia en ander in hul rigtinggewende boek, Fundamental Rights in the New Constitution, geskryf dat elf amptelike tale onprakties is, en dat daar daarom uiteindelik waarskynlik net een sal wees. ‘n Mens het nie elf raaiskote nodig om te weet na watter een hulle verwys het nie. Afgesien an Cachalia het
Malema moet myne nasionaliseer
Ek sien net negatiewe stellings omtrent Malema en sy dreigemente oor die myne se vergrype. Ek het reeds twee jaar gelede vir die ANC geskryf om daaraan te dink: In plaas daarvan om ‘n hele klomp plase te vat wat hulle in elk geval nie weet hoe om te bestuur nie, kan hulle eerder daaraan
VSA verander Vigsbeleid
‘n Beleidsverandering in die VSA sal moontlik sommige dokters en aktiviste wat met MIV/Vigs-pasiënte in Afrika werk, sonder geld of medisyne laat. President George W. Bush se PEPFAR-befondsingsbeleid vir MIV/Vigs op die kontinent het oorspronklik klem gelê op noodbehandeling en die verskaffing van medisyne aan pasiënte. Onder dié beleid het Uganda byvoorbeeld tussen 2003 en