‘n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ‘n ploftoestel in ‘n motor, agter pres. Ian Khama van Botswana se kantoor gevind is. “Die ministerie van verdediging wil die publiek inlig dat die ondersoek steeds aan die gang is. ‘n Ploftoestel was in ‘n motor gevind wat agter die kantoor van die president geparkeer was,” het
100% vir Zuma, 20% vir Houtwerk
{jathumbnail off} услуги детектор лжиданильченко юрій Харків
Hoeveel kinders? Hoe Westerlinge demografies kwyn
Het Moslems meer kinders as ander? ‘n Antwoord hierop kan verkry word deur die “Total Fertility Rate” (TFR) van die verskillende groepe te vergelyk. Die TFR van ‘n volk is die gemiddelde aantal kinders van alle vroue in die volk. Getroude vroue en ongetroude vroue wat nie kinders het nie word ook saam met die
Lees verder: Hoeveel kinders? Hoe Westerlinge demografies kwyn
Weet die linkerhand….?
Vanaand voer pres. Jacob Zuma na verwagting samesprekings met bekende Afrikaners en Afrikanerorganisasies. Buitengewoon baie is op die spel. Dié samesprekings volg kort op die hakke van ‘n nuwe nuusstorm wat Zuma se aangewese kroonprins, Julius Malema eiehandig veroorsaak het. Dié hofnar loop hom nou minstens tien klagtes van haatspraak op die lyf. Soos gebruiklik
Slenkdalkoors versprei verder
Die gevreesde slenkdalkoors is steeds besig om in die Vrystaat te versprei en sal waarskynlik aanhou versprei totdat die wintermaande aanbreek. “Op die oomblik het dit baie, baie wyd oor die Vrystaat uitgebrei en is tans baie aktief in die Boshof-area,” het ‘n veearts Louis van Rooyen gesê. Van Rooyen vermoed die warm weer dra
‘Skiet die boere, hulle is verkragters’
Die ANC sal aandag gee aan die rassistiese uitbarsting van sy jeugliga-president, Julius Malema, by ‘n studente-byeenkoms vandeesweek. Volgens die Sowetan het Malema onder meer gesê: “Skiet die boere, hulle is verkragters”. Oud-pres. Nelson Mandela het vergifnis bepleit, maar swartmense moet nooit vergeet wat met hulle gebeur het nie, het Malema volgens die koerant gesê.
Drie vas vir verkragting
Drie mans is vasgetrek in verband met die verkragting van en moord op ‘n 83-jarige Pretoriase vrou. Insp. Duane Lightfoot het gesê die drie is Dinsdag in Ga-Rankuwa in hegtenis geneem deur ‘n taakspan wat opgerig is om die misdaad te ondersoek. Die bejaarde vrou is op 25 Januarie in Nieuw Muckleneuk vermoor. “Die drie,
VF+ lê klag teen Eskom
Die Vryheidsfront Plus het vandag formeel ‘n klag by die Openbare Beskermer (OB) gelê teen Eskom weens die nutsmaatskappy se gebrek aan algemene en finansiële bestuursvaardighede. “Daar blyk soveel aanduidings van onreëlmatighede binne Eskom te wees dat dit ‘n onafhanklike en volledige ondersoek deur die OB regverdig,” het adv. Anton Alberts, parlementêre woordvoerder oor Energie,
SUT-studente bekommerd oor taalbeleid
Die Vryheidsfront Plus poog reeds vir meer as ‘n jaar, sonder sukses, om ‘n afspraak met die Rektor van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie-Vrystaat, prof. TZ Mthembu, te kry. Die VF Plus se tak aan die SUT ervaar verskeie probleme op studentevlak, waaronder die SUT se taalbeleid asook die proses wat gevolg word om die
Nasionale vakansiedae gaan hersien word
Die departement van kuns en kultuur gaan in opdrag van die president nasionale vakansiedae hersien. Dié nuus is tydens ’n voorlegging van die departement oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi aan die parlementêre portefeuljekomitee gedoen. Die direkteur-generaal van die departement van kuns en kultuur, Themba Wakashe, het Woensdag in die parlement gesê ’n verslag en aanbevelings sal oor
