Die Pan-Afrikanistiese Jeugkongres, afgekort na Payco in Engels, het gedreig om die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, dood te maak as hy nie om verskoning vra omdat hy die land mislei het oor die Sharpeville-opstand nie. “As Malema nie binne vyf dae om verskoning vra nie, gaan ons hom so ernstig beseer dat hy
Meer as 30 taalfoute in verblyfpermit
‘n Permit vir permanente verblyf van die departement van binnelandse sake bevat meer as 30 Afrikaanse taalfoute. ‘n PRAAG-rubriekskrywer, Thys Human, het dit onder ons aandag gebring. Dit lyk asof die permit, ‘n amptelike dokument met regsgeldigheid, deur hetsy ‘n ongeletterde persoon, hetsy iemand wat byna geen kennis van Afrikaans het nie, opgestel is en
Pretoria bly Pretoria
“Pretoria se naam bly voorlopig Pretoria,” was dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, se reaksie na gister se hofsaak oor die stad se naam. Volgens dr. Mulder was dit die implikasie van regter Ismael se bevel gister in die Pretoriase hooggeregshof waardeur die aansoek om uitstel goedgekeur is. Die Tshwane-metroraad het geargumenteer dat die interdik wat
Die grootste imperiale bouprojek ooit
In 2003, toe die Bush-administrasie besluit het om Irak binne te val, het die Pentagon reeds planne opgestel gehad om sogenaamde “enduring camps” in die land op te rig, die mooi naam vir ‘n reeks permanente militêre megabasisse. Toe dit teen 2005 begin duidelik raak dat Sadam se teenwoordigheid nie meer ‘n opsie is nie,
Skree ôlôg, ôlôg!
‘n Halfeeu gelede sien ‘n geamuseerde Afrikaanse ma deur die venster van hul Amerikaanse huurhuis hoe haar jongste knaap met net ‘n kortbroek aan, die straat afstorm met ‘n horde Amerikaanse speelmaats agterna. Anders as die vierjarige Suid-Afrikanertjie is die klein Yanks in langbroeke, hemde en sneakers geklee. “Olog! Olog!” gil die knapie sy strydkreet
Zuma sal gas en olie op Ugandese staatsbesoek bespreek
Suid-Afrika se president, Jacob Zuma, het Donderdag in Kampala aangekom vir ‘n staatsbesoek wat sowat twee dae sal duur. Zuma sal onder andere die beleggingsmoontlikhede van Uganda se nuut gevonde olierykdom bespreek. “Hierdie besoek sal heelwat geleenthede skep vir beide Uganda en Suid-Afrika. Noudat ons land olie ontdek het kan Suid-Afrika se kundigheid ingespan word
Lees verder: Zuma sal gas en olie op Ugandese staatsbesoek bespreek
Misdaadkoers veroorsaak sterftes deur polisie
Die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) het Donderdag gesê die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is, kan nie toegeskryf word aan enige “skiet-om-dood-te-skiet”-uitsprake nie, maar weens ‘n toename in geweldsmisdade. Die media wat die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is aan die “skiet- om-dood-te-skiet”-uitsprake verbind het, is verkeerd, het
Namibië verbied SA-vleisinvoere
’n Algehele verbod op die invoer uit Suid-Afrika van enige lewende beeste, skape, bokke, of ander herkouers asook vleis en vleisprodukte afkomstig van dié diere weens vrese vir Slenkdalkoors, geld sedert Dinsdag in Namibië. Die verwoestende uitbreking van dié gevreesde virussiekte wat reeds duisende stuks vee en die lewens van minstens twee mense in Suid-Afrika
Malema maak vriende
{jathumbnail off} ландшафтное освещение садалобановский харьков класс
Eiland weg!
Twee honde baklei oor ‘n been, en die derde loop daarmee weg. Of in die praktyk, twee lande stamp koppe oor die besitreg van ‘n eiland, maar dan sluk die see die eiland in. SAPA berig Indië en Bangladesj was dertig jaar lank haas oor wie eintlik die besitreg op New Moore-eiland het, maar nou
