Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik. ‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging. En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn het gestyg met ‘n onrusbarende 49 persent in ‘n dekade, het die Welsynsvereniging bekend gemaak.
Lees verder: Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes
