Die Vryheidsfront Plus veroordeel die premier van Gauteng, me. Nomvula Mokonyane, se vyandige uitsprake teenoor wit belastingbetalers in die Tshwane-munisipaliteit. Die VF Plus se leier in Gauteng en LPW, mnr. Jaco Mulder, gaan ‘n dringende gesprek met die Gautengse premier aanvra in verband met haar uitsprake. Mokonyane het onder andere gesê dat wit inwoners die
Hulle vlieg so lekker want hulle lieg so lekker…
Onlangs maak iemand in ‘n kommentaar op ‘n woernaal-artikel die volgende “stelling” : “Hoe weet ‘n mens as ‘n politikus lieg?” Hy antwoord self: “Wanneer sy lippe beweeg.” Oor die jare van my skouerskuurdery met politici het ek dit self menigmaal beleef. Soms het ek die indruk gekry die leuens is kompulsief, ander kere wanneer
Lees verder: Hulle vlieg so lekker want hulle lieg so lekker…
Die ding in die huis wat niemand sien nie…
Hulle woon in huise – waarskynlik alle huise. In sommige huise in die kaste, in ander huise in die wasgoedmandjie, of kruip op die vloere rond. ‘n Mens sien hulle egter nooit. ‘n Mens sien net die skade wat hulle aanrig. Of eintlik sien mens juis nie die skade nie, want hulle vreet dit op.
Aardskuddende inhuldiging
As daar ‘n president is wat sy termyn as staatshoof aardskuddend begin het, is dit dié van die nuwe Chileense president, Sebastian Pinera. Kort voor sy inhuldiging is die land deur ‘n skudding wat heelwat sterker was as dié wat in Haïti dood en verwoesting gesaai het, getref. Die episentrum van dié nuwe aardskudding, van
Praagwebwerf baie stadig
Met ‘n breëbandkonneksie, blaai ek deur enige webwerf so maklik en vinnig soos om blaaie van ‘n boek om te slaan. Die Praagwebwerf laat my breëband egter soos ‘n plaastelefoonlyn lyk. Nog erger as briewe en kommentare oopgemaak word en nog erger as daar gepoog word om kommentaar te lewer… Disqus blyk ‘n nagmerrieslak te
Max du Preez se pa en familie die skuldiges
Mak du Preez, bietjie verwaarloos van voorkoms, was onlangs op TV in gesprek met Rian van KykNet-faam wat self sy eie probleme rondom geslagsidentiteit ervaar. ‘n Mens kan dalk die aanklank van dié twee by mekaar verstaan, gesien in die lig daarvan dat Max voel dat dr. Dan Roodt verlief is op hom. Max voel
Internetvryheidsdag gevier
Die bekende instansie, Verslaggewers sonder Grense (Reporters without Borders) dra vandag, 12 Maart, op aan Internetvryheidsdag. Terwyl hierdie dag gevier word, is twee “netizens” in die tronk, en is ‘n lys opgestel wat as Vyande van die Net gelys word. Die lys is Saoedi-Arabië, Mianmar, China, Noord-Korea, Kuba, Egipte, Iran, Oesbekistan, Sirië, Tunisië, Turkmenistan, and
Groot Meneer!
Daar is ‘n spreekwoord wat sê “Groot gif kom in klein botteltjies”. Ons het so pas een van daardie klein botteltjies raak geloop. Renault se Clio Renault Sport of die RS, soos hy bekend staan, het ’n draai by ons gemaak. Anders as die vorige Clio Renault Sport-modelle word hierdie Clio nie deur ’n V6-
Politieke kommentators se taai toffie
Van skrywers en digters word dikwels gesê hulle is die gewete van die volk. Hulle word ‘n ruim mate “digterlike vryheid” gegun om te kan krap en oopkrap waar dit nog net liggies jeuk, en die lot van verontregtes aan die groot klok te kan hang. Gewoonlik word die kant van die sogenaamde “underdog” gekies,
Grotes betaal byna niks vir krag
Eskom het geheime ooreenkomste met ten minste 138 groot maatskappye wat byna niks vir elektrisiteit betaal nie. Sommiges betaal glo so min soos 9c per kilowattuur. Die gemiddelde prys is blykbaar so laag soos 17c per kilowattuur vir die maatskappye wat ongeveer 40% van Suid-Afrika se elektrisiteit verbruik. Huishoudings en klein sakeondernemings sal eersdaags 80c
