{jathumbnail off} светодиодные панелиtopcargo
Apartheid het sin gemaak
Ek wil ‘n aanhaling gee wat deur niemand anders nie as dr. Anton Rupert gemaak is as spreker op ‘n vergadering van die “The African Affairs Society of America” in New York, in 1962. ( Verwys: I plead for my country and all its peoples.) “What then has enabled South Africa to outstrip its African
Immigrasie moet gestuit word sê Britse groep
‘n Aantal hoëprofiel openbare figure uit verskeie politieke tuistes in Brittanje het Dinsdag gewaarsku dat immigrasie “ernstige skade” aan die gemeenskap kan aanrig. Immigrasie moet dadelik gestaak word sodat die inwonertal van die VK nie 70 miljoen bereik nie, het hulle gesê. Bekende en gerespekteerde stemme waaronder die aartsbiskop van Kantelberg Lord Carey, voormalige Arbeiderspeaker
Inligting en die stryd teen terreur
Twee berigte vanoggend in die Nederlandse koerant, Trouw, en ‘n artikel in Volksblad op dieselfde dag, trek vroeg in die nuwe jaar die fokus op iets wat die wêreld skynbaar nie afgeskud kry nie – internasionale terreur. Waar internasionale terreur in die laat 20ste eeu ‘n allegaartjie van harde Marxiste, ideologiese idealiste met ‘n stywe
Energiesake
{jathumbnail off} что такое справка 086Олександр Фільчаков прокурор
Google stel nuwe foon bekend
Google se nuwe foon, die Nexus One, is Dinsdag aan die publiek bekendgestel. Die “superfoon”, soos die maatskappy dit noem, staan in direkte kompetisie met Apple se gewilde iPhone. Google meen die Nexus is die “volgende stap” in die evolusie van die internetreus se Android-sagteware. Nexus One is in samewerking met HTC, ‘n Taiwanese elektroniese
Proteas het waardige voorsprong
Morné Morkel het Graeme Swann met die eerste bal van die dag, Dinsdag, uitgehaal en daarna vir James Anderson met die volgende bal. Anderson moes sonder ‘n enkele lopie terugstap kleedkamer toe. Engeland het die dag op 241 lopies vir die verlies van 7 paaltjies afgeskop, 50 lopies agter Suid-Afrika se eerste beurt totaal van
Man dreig om Obama te vermoor
‘n Man is in New Orleans in hegtenis geneem nadat hy gedreig het om die Amerikaanse president, Barack Obama, te vermoor. ‘n Agent van die geheimediens het gesê die 47-jarige John Turnpaugh het die 911-nooddiens verlede Vrydag gebel en gesê dat hy van plan is om die president en sy vrou, Michelle Obama, dood te
Rubberkoeëls vir koeldrankstakers
Sake24 berig dat die polisie Dinsdag by Amalgamated Beverage Industries (ABI) se aanleg in Midrand die stakende oproermakers met rubberkoeëls uiteengejaag het. Die geweld het tydens ‘n vergadering tussen die Food and Allied Workers Union (Fawu) en ABI met die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) as bemiddelaar uitgebreek. Fawu dreig steeds met verdere
Nestlé heropen weer in Zim
Nestlé SA, die wêreld se grootste voedselmaatskappy, het Dinsdag aangekondig dat hulle ’n fabriek in Zimbabwe se hoofstad weer heropen het. Die stap volg nadat die regering hulle van hul werkers se veiligheid verseker het. Nestlé het verlede maand hulle fabriek in Harare gesluit nadat regeringsamptenare en owerhede besoek afgelê en gelas het dat vragmotors