‘n Versameling stadjies, dorpies en gehuggies in die Spaanse streek Katalonië het met ‘n oorweldigende meerderheid gestem vir afskeiding van die res van Spanje. In ‘n opspraakwekkende, maar nie-bindende, referendum het ongeveer ‘n kwart van stemgeregtigdes hulle stemme Sondag uitgebring. Van dié kiesers stem 94% vir die onafhankliheid van Katalonië. Dat daar oorweldigend “ja” gestem
Statutêre staatsgreep?
Twee hoofsoorte staatsgrepe kan onderskei word – een waar ‘n regering deur ‘n ander persoon sonder ‘n verkiesing omvergewerp word, of waar ‘n sittende regering of regeringshoof die grondwet ophef, soos wat Lebua Jonathan in Lesotho gemaak het toe hy destyds die verkiesing teen dr. Ntsu Mokhehle verloor het. ‘n Statutêre staatsgreep hoef egter nie
Kopenhagen
{jathumbnail off} отбеливание зубов москвапрокурор Фильчаков
Die politieke toneel vóór 1910
Die moderne geskiedenis van SA het by en met die Nederlandse Vereenigde Oost-Indische Compagnie (die VOC, 1621) begin. Die Nederlandse State-generaal het aan die VOC toe die mag verleen om die handel te beheer oos van die Kaap de Goede Hoop en wes van die Straat van Magellaan. In 1644 het die VOC die State-generaal
Nuwe deelstaat in Indië
Die stelling word gereeld gemaak dat Suid-Afrika se grondwet grootliks op dié van die Indiese geskoei is, wat deels waar is as dit na die Handves van Menseregte verwys. Kom dit egter by die staatkundige bestel wat deur die grondwette gereël word, kan die indruk gevorm word dat die Indiese grondwet meer met Suid-Afrika se
Wolwe weer in die visier en sommiges roep ‘wolf, wolf!’
Die eerste jagseisoen in baie jare waartydens wolwe weer in Amerikaanse state soos Montana deur jagters onder skoot kan kom, het skaars sy eerste skoot opgelewer of ‘n storm woed. In Idaho het die wolfjagseisoen op 1 September geopen, en in Montana op 15 September. In Wyoming, die ander staat met ‘n groot wolwebevoliking, bly
Lees verder: Wolwe weer in die visier en sommiges roep ‘wolf, wolf!’
Iran kritiseer Obama
Iran het president Barack Obama gekritiseer oor “absurde opmerkings” en ‘n huldeblyk gebring aan vredesbetogers wat tydens sy aanvaardingstoespraak vir die Nobelprys vir vrede, oproer gemaak het. Manouchehr Mottaki, minister van buitelandse sake het gesê “die Amerikaanse president het voortgegaan om absurde opmerkings gemaak omdat hy die situasie verkeerd ontleed”. Hy het gewaarsku dat “Obama
Herrie se kerrie: Ons spreek in tale
Herrie het ‘n stalletjie op die boeremark. Eintlik, so kla baie, het dit deesdae bitter min met “boer” te make want by verre die meeste stalletjies het niks meer met landbou te make nie. Mettertyd het baie Nigeriërs, Sjinese, Pakistani’s en ander hul opwagting begin maak, en dus het die naam “Boeremark,” soos sommige dit
Padvarke se Kersfees
Te midde van talle berigte oor die swak toestande van baie paaie in veral sommige provinsies, soos die Vrystaat wat ‘n belangrike deurryprovinsie is, trek baie motoriste steeds hul varkpakke aan as hulle agter die stuurwiel inklim, ook wanneer hulle met vakansie gaan. Die media het ook heelwat ruimte afgestaan om voornemende vakansiegangers attent te
‘n Ligte mistykie…
{jathumbnail off} МордвиновОлександр Васильович Фільчаков