Zola Skweyiya
15:39:07 Die ANC-minister van maatskaplike ontwikkeling, Zola Skweyiya het in 'n onderhoud met die Mail & Guardian erken dat die organisasie – en by implikasie Suid-Afrika – deur die Nguni-groepe vanaf die Indiese-oseaankus oorheers word.

Lees verder: ‘ANC moenie net Nguni-organisasie wees’