3000 Harmony miners trapped

About 3,000 miners were trapped underground Wednesday when a water pipe burst and probably caused a shaft to collapse in a South African gold mine, officials said. There were no immediate reports of any injuries at Harmony Gold’s Elandsrand Mine near Johannesburg. A company executive said officials have been in contact with the trapped workers

Lees verder: 3000 Harmony miners trapped

Banning Desmond Tutu

Back in April, when University of St. Thomas staffer Mike Klein informed his colleagues in the Justice and Peace Studies program that he’d succeeded in booking Archbishop Desmond Tutu for a campus appearance, the faculty buzzed in anticipation. For a program dedicated to fostering social change and nonviolence, there were few figures who embodied that

Lees verder: Banning Desmond Tutu

Die belang van grense

ImageNa aanleiding van die verregaande twak wat die laaste paar dae op LitNet Genugtig! opduik, met name geproduseer deur ’n sekere persoon wat onder die skuilnaam “Afrikaan” skryf, het ek besluit om ‘n paar duidelikhede saam te stel in hierdie gevaarlike politieke spel wat hy speel.

Die betrokke persoon bly vashou aan die opvatting dat die boere die plaasmoorde oor hulself afroep omdat hulle nie kwansuis genoeg grond wil afstaan aan swartes nie. Selfs die ondersoeke wat aangetoon het dat 93% van die swart werkers op goeie voet met hul boere verkeer, maak op hom geen indruk nie.

Lees verder: Die belang van grense

Media24 vervals sirkulasiesyfers

Afrika se grootste mediamaatskappy, Media24, het erken dat hulle die sirkulasiesyfers van 12 van hul 60 tydskrifte vervals het. Hein Brand, uitvoerende hoof, het Woensdag aan joernaliste gesê dat hy "daarvan sou gehou het om te sê dat dit foute was, maar dit was ongerymdhede… dis ‘n absolute aaklige toedrag van sake."

Die Ouditburo vir Sirkulasie het gelas dat vyf tydskrifte van Touchline Media, ‘n Media24-filiaal, en sewe vrouetydskrifte se verskyning verlede maand gestaak word. Drie senior bestuurders waaronder ook die uitvoerende hoof van Touchline, Marc Blachowitz, het intussen bedank maar word steeds ondersoek in verband met die vervalste sirkulasiesyfers.

Lees verder: Media24 vervals sirkulasiesyfers

Waar is Afrikaanse kultuur op Erfenisdag?

Ons minister van kommunikasie sê aan die begin van die Afrikaanse nuus dat alle kulture van Suid-Afrika hulle erfenis op dié dag herdenk het. Blykbaar alle Suid-Afrikaners behalwe die Afrikaners. Nie een keer is daar gewys hoe die Afrikaners Erfenisdag gevier het nie. Nie een keer is daar ‘n onderhoud met ‘n Afrikaner gehou of in Afrikaans gehou nie. Het ons kultuurorganisasies dan niks gereël nie?

Lees verder: Waar is Afrikaanse kultuur op Erfenisdag?

Kompetisie is ‘absoluut verregaande’

Dit is absoluut verregaande om ‘n kompetisie uit te skryf oor wie SA se “ grootste verraaier “ is. Wie gee u die reg om ‘n oordeel te fel oor ander se optrede? Baie van ons meen Praag is die werklike verraaiers.

Lees verder: Kompetisie is ‘absoluut verregaande’

Coalition of the unwilling

Foreign Affairs Minister Alexander Downer has ruled out Australian involvement in any United States-led military action in Iran. Pulitzer Prize-winning journalist Seymour Hersh has been writing about the possibility of a US strike on Iran for the past 18 months. Mr Hersh says US President George W Bush is now focussing on getting support from

Lees verder: Coalition of the unwilling

Die grootste Afrikanerverraaier van alle tye

Ons beleef ’n seisoen van verraad waartydens sommige Afrikaners nie huiwer om hul broers of susters in die rug te steek en ons vyande in hul verdrukking en heerskappy oor ons by te staan nie. Maar wie is die grootste Afrikanerhensoppers van alle tye, lewend of nie-lewend? Oor die volgende maand gaan ons almal oproep om erkenning te verleen aan Afrikanerverraaiers en ook om vir hulle te stem in ons meningspeiling om die grootste Afrikanerverraaier van alle tye aan te wys. Daar sal ’n tweede, derde, vierde plek, ens. wees, asook wenners in vyf kategorieë.

Stuur vir ons vandag nog u nominasies na inlig@praag.org sodat hulle name op die treffersparade van jollie joiners kan verskyn. Sluit asb. ’n kort motivering in waarom u die betrokke persoon, lewend of nie, nomineer vir die Grootste Afrikanerverraaierwedstryd.

Die algehele wenner sal by die Praagdinee op 2 November 2007 aangekondig word, asook die wenners in kategorieë. Die vyf kategorieë is: politici, akademici, joernaliste, predikante en sakemanne. Vertel u vriende van hierdie wedstryd en kry hulle om ook te stem en sodoende die grootste Afrikanerverraaier van alle tye aan te wys.

Laat kom die nominasies!

Ons redaksie nomineer solank:

Lees verder: Die grootste Afrikanerverraaier van alle tye

Amanda Gouws se selfhaatpolitiek 2

Image ‘n Dosent doseer, ‘n skrywer skryf… en ‘n politieke hoer?

Lees ook Deel 1:  Naspers se teringkuggie

Amanda Gouws is ‘n polities onwetenskaplike professor in politieke wetenskap en ‘n Afrikaanse skrywer met weinig agting vir Afrikaans of ordentlike taalgebruik. Met ander woorde, sy het presies die stoffasie waarvan Naspers-rubriekskrywers gemaak word. Henry Jeffreys is die Burger se regstellend-aangestelde kleurlingredakteur. Hy het ‘n onblusbare voorliefde vir rubriekskrywers met papperige opvattings en ‘n hekel in taalkunde. Daarom keur hy toe ‘n ondeurdagte, neulerige stuk van Gouws goed vir “Donderdag Aktueel”, ‘n forum in sy koerant vir ondenkende, neulerige woordknoeiers. Dit kom voor asof “me.” Gouws in ‘n sensitiewe stadium van sielkundige berading is. Haar rubriek lees meer soos ‘n verslag van die oorsprong en aard van haar neuroses as ‘n ontwikkelde meningsartikel. Sy ly aan obsessiewe, kompulsiewe liberalisme, ‘n toestand wat skynbaar die gevolg is van ‘n persoonlike opstand teen die mense wat beter weet as jy.

Lees verder: Amanda Gouws se selfhaatpolitiek 2

Boere wen groenligstryd

Gideon Meiring ‘n Groep boere in die Noord-Transvaal het hul stryd om anti-misdaadpatrollies met groen ligte te mag voortsit, gewen. Na afloop van ‘n vergadering met kommissaris André Pruis van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het mnr. Gideon Meiring gesê: "Die groen ligte is hier om te bly." Enkele weke gelede is boere op patrollie deur lede

Lees verder: Boere wen groenligstryd