Kompetisie is ‘absoluut verregaande’ Dit is absoluut verregaande om ‘n kompetisie uit te skryf oor wie SA se “ grootste verraaier “ is. Wie gee u die reg om ‘n oordeel te fel oor ander se optrede? Baie van ons meen Praag is die werklike verraaiers. Jan Momberg диагностика автоданильченко юрій броніславович