Die Internasionale Olimpiese Komittee het bevestig dat Irak verbied sal word om aan die Beijing Spele deel te neem.
Sangeres op N1 aangeval
Die sangeres Elizma Theron is eergisternag op die N1 saam met vriende aangeval toe hul motor 'n pap wiel opgedoen het.
Vryheidsfront Plus s? stadsraad het bloed aan sy hande
Die Vryheidsfront Plus het in 'n verklaring gesê dat die ANC en die burgemeester van die Tshwane Metroraad, dr. Gwen Ramokgopa, se nalatigheid tot die dood van 5 mense in die brand by die Krugerpark-woonstelblok in Pretoria gelei het.
Lees verder: Vryheidsfront Plus s? stadsraad het bloed aan sy hande
Hockenheim behoort aan Hamilton
Lewis Hamilton op die podium
Switserse burgers gewaarsku om nie na Libi? te reis nie
Switserland het sy burgers gewaarsku om nie na Libië te reis nie nadat die Switserse polisie die jongste seun van Moeammar Kadaffi in hegtenis geneem het vir 'n beweerde aanranding op twee van sy bediendes.
Lees verder: Switserse burgers gewaarsku om nie na Libi? te reis nie
Australiese inflasie ongemaklik hoog
Australië se inflasiekoers het sy grootste kwartaallikse styging in 17 jaar getoon soos wat verbruikers gebuk gaan onder hoër verbandkoerse en rekordpetrolpryse.
EU teiken joernaliste met sanksies
Die Europese Unie het die Sunday Mail se politieke redakteur Munyaradzi Huni en die vorige Herald-politieke redakteur Caesar Zvayi in hul lys van slim sanksies teen Zimbabwiërs ingesluit.
Nigeri? stem vir die doodstraf
Die hoop om honderde gevangenes in die dodesel in Nigerië te red, het vervaag toe parlementslede teen 'n wetsontwerp gestem het wat alle doodstrawwe in lewenslange gevangenisstraf sou omskep het.
Zim gaan lol by EU-Suid-Afrika-spitsberaad
Die eerste spitsberaad tussen Suid-Afrika en die Europese Unie gaan môre in Bordeaux, Frankryk, begin.
Duur diesel en steenkool benadeel Eskom
Die koste van steenkool en diesel het Eskom onder druk geplaas om pryse te verhoog.
