Die ANC-jeugliga se woordvoerder, Floyd Shivambu, het Sondag gerugte dat hy vir wangedrag geskors is as “absolute nonsens” bestempel. Gerugte het die rondte Saterdagaand begin doen dat Shivambu geskors is vir wangedrag tydens ‘n ANC-jeugliga konferensie. Daar is ook berig dat hy rassistiese opmerkings teen lede van die ANC gemaak het. Hierdie eise is ook
Malema baklei terug
Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, gaan glo terugbaklei teen Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, se poging om hom voor stok te kry oor sy onlangse “afwykende gedrag”. Dit sluit sy Skiet-die-boer-singery, inmenging in Suid-Afrika se pogings in Zimbabwe en die afjak van ‘n BBC-joernalis in. Malema sal glo deur middel van sy regsverteenwoordiger, asook Mathews
Transnetstaking laat treine staan
Die staking van Transnet-werkers sal Maandag voortgaan te midde van verwarring oor watter dienste geraak word aldan nie. Die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu) het gesê dit is nie ’n staking deur Metrorail nie, maar indien dié diens Transnet-geriewe soos spoorlyne en stasies moet gebruik, word dit geraak. * Metrorail-dienste van
Die ANC het regses nodig
Iets was vir my lank raaiselagtig. Blanke rassisme en spesifiek regse Afrikaners se sogenaamde rassisme word vir baie dinge geblameer wat skeefloop in Suid-Afrika. Dié refrein het ‘n legio verskillende gedaantes, maar kom altyd op dieselfde neer: die ANC of swartes oor die algemeen se probleme is alles te wyte aan sogenaamde blanke rassisme. Alles
Boerejode in die ABO
Die gemiddelde man op straat is waarskynlik nie bewus daarvan dat meer as 300 Jode aan Boerekant in die Anglo-Boereoorlog vir die vryheid van die Boererepublieke (Transvaal en die Vrystaat) geveg het nie. In hierdie verband het David Saks, navorser by die Joodse Raad van Afgevaardigdes, so pas sy nuwe boek, Boerejode – Jews in
Goëlery met vigsstatistiek
Amptelike vigsstatistieke het waarde maar moet met ‘n vergrootglas bekyk word. Een waarde is dat dit help om perspektief te kry. Haal ook bietjie die emosies uit die kwessie. Maar natuurlik is statistiek nie die werklikheid nie, net ‘n syfer-voorstelling daarvan. As voorbeeld word die middeljaar- (2009-) gegewens van die SA Statistiekdiens ontleed. Tabel 1:
Sal die regte Suid-Afrika asseblief opstaan
“Bloemfontein én platteland slaggereed vir WB.” So lui ‘n lokblokkie op Volksblad se voorblad. Ook op die voorblad gee die minister en kommissaris van polisie Suid-Afrikaners en die buiteland die versekering dat die polisie alles onder beheer het nadat ‘n groep regses aangekeer is wat glo met bonontploffings in swart woongebiede die sokker sou probeer
Biologiese oorlogvoering
фильтр влагоотделитель для компрессора ценаДанильченко Юрий прокурор
Verwarring oor Wouter Basson se aansoek
Wouter Basson se aansoek dat die Raad op Gesondheidsberoepe (RGSA) hulle tugondersoek teen hom staak, het Donderdag vir verwarring gesorg oor óf die saak reeds aangehoor is of nie. Regter Everhardt Bertelsmann het gesê ’n hofbevel is verlede jaar op 9 November uitgereik om Basson se aansoek toe te staan. Nie een van die regsverteenwoordigers
Louis Trichardt weer Makhado
Hofbeslissings help blykbaar nie veel om Afrikaanse plekname te verseker nie, aangesien Louis Trichardt binnekort weer Makhado gaan wees. Die Pleknaamraad in Limpopo het die naamsverandering weer goedgekeur. Boy Mamabolo, voorsitter, sê die voorstel is aanvaar en daarmee basta. Mnr. André Naudé, voorsitter van die Louis Trichardt-voorsittersvereniging (VSV), het gesê ontstoke wit inwoners sal die
