Leopold Scholtz maak mense net kwaad

Dis mateloos fassinerend hoe elke Jan Rap en sy maat hom die mening toeëien dat dit sy persoonlike taak is om die Afrikaners op te voed. Ek verwys hier na die artikel in Beeld 4 Januarie 2013, deur Leopold Scholtz. Met kleur en geur word ander blanke leiers soos Angela Merkel van Duitsland as voorbeeld voorgehou

Lees verder: Leopold Scholtz maak mense net kwaad

Chuck Hagel en die Lobby

Die Amerikaanse president Obama het die voormalige Republikeinse senator Chuck Hagel genomineer as nuwe minister van Verdediging. Hy volg daarmee Leon Panetta op. Obama het John Brennan genomineer as die nuwe direkteur van die CIA. Die poste van Brennan en Hagel was te wagte. Volgens Obama verteenwoordig Hagel die “tradisie van anti-partypolitiek” wat “meer as

Lees verder: Chuck Hagel en die Lobby

ANC-leierskap skop toer af in KZN

Die ANC se nuutverkose topleierskap begin vandag met ‘n toer deur Kwa Zulu-Natal, voor die president van die party, Jacob Zuma, Saterdag die party se 8 Januarie verklaringstoespraak sal lewer. Dit sal die eerste keer wees dat die ANC se adjunk-president, Cyril Ramaphosa en die party se nuwe tesourier-generaal, Zweli Mkhize in hul nuwe hoedanigheid

Lees verder: ANC-leierskap skop toer af in KZN

Britte raak etnies oor hul vlag

Polisie in Noord-Ierland moes waterkanonne gebruik om betogers af te weer wat bakstene gooi in Belfast Saterdag tydens gewelddadige betogings oor die verwydering van die Britse vlag. Dit is reeds die derde dag van geweld teen die Katolieke. Die Polisiediens van Noord-Ierland het gesê hulle ondersoek berigte dat ‘n aantal skote op die polisie afgevuur

Lees verder: Britte raak etnies oor hul vlag

‘Slag van Mangaung’: Vier voor

Vier mans verskyn binnekort in Bloemfontein se landdroshof in die hof in verband met ‘n beweerde regse sameswering om pres. Jacob Zuma te vermoor. Johan Prinsloo, Mark Trollip, Hein Boonzaaier en Martin Keevy is verlede maand in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n bomaanval by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie beplan het. Die staat

Lees verder: ‘Slag van Mangaung’: Vier voor

50 beseer in tronkoproer

Ongeveer 50 gevangenes by die Groenpunt-tronk in Deneysville in die Vrystaat het geringe beserings opgedoen in ‘n stormloop toe die polisie die perseel Dinsdagoggend moes binnedring, het owerhede gesê. Gevangenes het Maandag omstreeks 16:00 oproerig geraak toe hulle geweier het om te eet en brande begin stig het. Polisieversterkings van Vereeniging, Sasolburg en Welkom is

Lees verder: 50 beseer in tronkoproer

Regering maan stakers tot kalmte

Wes-Kaapse werkers moet vreedsaam byeenkom en kalm bly wanneer hulle hierdie week met hulle stakings voortgaan, het Phumla Williams, ‘n regeringswoordvoerder, Maandag gesê. “Hoewel werknemers die reg het om met hulle werkgewers te onderhandel oor kwessies wat verband hou met lone en werksomstandighede, word hulle aangemoedig om hulle te weerhou van geweld en intimidasie van

Lees verder: Regering maan stakers tot kalmte

AWB-man vermoor sy vrou, gee kinders slaappille

‘n Man van Bronkhorstspruit wat sy vrou verlede week vermoor en toe selfmoord gepleeg het, het 20 jaar gelede die doodstraf gekry ná ‘n bus-aanval waarin sewe mense dood is. Beeld berig dat Eugene Marais sy vrou, Tania, aangerand en doodgesteek het voordat hy sy drie kinders (onderskeidelik vier, vyf en 11 jaar oud) slaappille

Lees verder: AWB-man vermoor sy vrou, gee kinders slaappille

SA bewillig troepe om SAR staande te hou

Waarskynlik die armste land in Afrika, die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) is op die rand om oorgeneem te word deur rebelle. Die land grens aan Suid-Soedan en die DRK, waar groter konflikte ook dreig. Suid-Afrika, sowel as die AU, het die president belowe dat hulle die hoofstad, Bangui uit die hande van die naderende afvalliges sal

Lees verder: SA bewillig troepe om SAR staande te hou

Naspers-gorilla sit Afrikaners plat

Die debat rondom Naspers en Afrikaanse media wat Alpegro in Net één Afrikaanse koerantstem aanroer, mag nie sonder reaksie verbygaan nie. Saam met Alpegro smag ek ook na ‘n “verskeidenheid van insigte en menings” soos in die dae toe daar twee groot persgroepe in Afrikaans was. Laat niemand daaroor twyfel nie: daar was destyds veel

Lees verder: Naspers-gorilla sit Afrikaners plat