‘Slag van Mangaung’: Vier voor

Vier mans verskyn binnekort in Bloemfontein se landdroshof in die hof in verband met ‘n beweerde regse sameswering om pres. Jacob Zuma te vermoor.

Johan Prinsloo, Mark Trollip, Hein Boonzaaier en Martin Keevy is verlede maand in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n bomaanval by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie beplan het.

Die staat beweer hulle was deel van ‘n groep wat die sogenaamde “Slag van Mangaung” beplan het om die land se leiers uit wis.

Verder word beweer dat hulle saam met ander probeer het om ‘n nuwe verregse party, die Boere Party, te stig en sabotasie te pleeg.

Олександр Фільчаков прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae