Die voorkoms van bek-en-klou-seer is in Makhuva naby Phalaborwa in die noorde van die Kruger Wildtuin aangemeld. Die departement van landbou sê die siekte is in ‘n gemeenskaplike weiveld opgespoor. Die gebied is binne Suid-Afrika se bek-en-klou-seer beskermingsone geleë. ‘n Veearts, Piet Phakhula sê inentings teen die siekte word toegepas en tot dusver het net
Hond vreet kleuter
‘n Twee-jaar-oue Swazi-kind is verskeur en opgevreet deur drie honde wat deel van die huishouding was in sy arm landelike gemeenskap. Die seuntjie en die honde was na bewering honger. Mndeni Dlamini het aan die slaap geraak in ‘n hut. Hy is deur sy 14-jarige versorger, wat uitgegaan het om te bedel vir kos vir
Britse troon sorg vir narrespektakel
Die hoof van nie minder nie as 16 lande en die Supreme Governer of the Church of England is ‘n paar uur oud, maar Suid-Afrika se monopolistiese mediagroep het seker gemaak dat hulle laag buig voor hul nuwe opperhoof saam met ‘n menigte Britse onderdane wat al die afgelope week ‘n onverkwiklike narrespektakel van hulself
OB gaan eers Gupta-klag ‘evalueer’
Die Openbare Beskermer se kantoor sê Thuli Madonsela evalueer ‘n klag oor Vega Gupta se omstrede troue waar 270 bruilofgaste vroeër vanjaar by ‘n militêre lughawe, Waterkloof-lugmagbasis, kon land. “Die evaluering van die klag is nog aan die gang…” het Oupa Segalwe, ‘n woordvoerder, gesê. Hy sê onderhoude word ook met getuies gevoer. “Die Openbare
Produkte is veilig, sê Dettol
Dettol Suid-Afrika het gesê die produk wat deur die owerheid teruggerroep is, word onwettig na die land ingevoer deur ‘n derde party wat niks met die plaaslike maatskappy te doen het nie, het RSG berig. Die maatskappy het gesê die onwettige produk heet “Dettol Lime & Lemon Grass Disinfectant Liquid”. Dettol SA het gesê hy
Cosas dreig om verkragters te kastreer
Die Congress of SA Students (Cosas) het Dinsdag gedreig om verkragters te kastreer. “Ons gaan die reg in eie hande neem,” het Thlologelo Malaji, president van Cosas, gesê. “Ons gaan die privaatdele van diegene wat ons broers en susters verkrag, afsny. Ons sal ook nie van die dwelmhandelaars in ons gemeenskappe vergeet nie, want ons
Terugkeer na SA? Betaal eers boete aan mediese fonds
Deur Rhynie Greeff. Daar is ʼn staatsgedrewe boodskap aan Suid-Afrikaners oorsee reg vanuit die Parlement: Bly weg want ons gaan julle straf as julle terugkom. Vir Suid-Afrikaners wat na ʼn paar jaar in die buiteland hulle vliegtuigsitplekgordels losmaak en uitstap in hulle eie land wag ʼn ontnugtering in die vorm van ʼn ware Monty Python
Lees verder: Terugkeer na SA? Betaal eers boete aan mediese fonds
Malema se EFF is VF+ se ‘susterparty’
Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het gister gesê die party word nie bedreig deur die opkoms van die Economic Freedom Fighters (EFF) op Suid-Afrika se politieke toneel nie. Mantashe het die EFF as net nog ‘n party bestempel. Hy het verwys na die nuwe beweging as die Ekonomiese Vryheidsfront, en het gesê dit is
EU plaas Hezbollah militêre vleuel op terreurlys
Die Europese Unie (EU) het die militêre vleuel van die Libanese groep Hezbollah Maandag op sy terreurlys geplaas. Die EU se 28 ministers van buitelandse sake het die besluit eenparig ondersteun tydens die unie se maandelikse vergadering. Europese Unie ministers van buitelandse sake se vergadering in Brussel het ‘n einde aan maande se geredekawel oor
Lees verder: EU plaas Hezbollah militêre vleuel op terreurlys
Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie
“Die stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,” sê die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit. Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en die dorpe verwoes deur geboue te beskadig en brand te stig. Die betalingskantoor in Sasolburg
