Hond vreet kleuter

swazihut‘n Twee-jaar-oue Swazi-kind is verskeur en opgevreet deur drie honde wat deel van die huishouding was in sy arm landelike gemeenskap.

Die seuntjie en die honde was na bewering honger.

Mndeni Dlamini het aan die slaap geraak in ‘n hut. Hy is deur sy 14-jarige versorger, wat uitgegaan het om te bedel vir kos vir die seun, alleen gelaat.

Die meisie was bekommerd oor die kleuter se verswakte toestand weens ‘n gebrek aan voedsel.

Die seun se ma het hom in die sorg van sy pa gelaat toe sy werk soek het in Piet Retief, in die naburige Suid-Afrika.

Die seun se pa het op sy beurt die seun aan sy ouma oorhandig, wat in Suid-Afrika was om ‘n familie-saak wat voorgeval het op te los, ten tye van die voorval.

Die seun het glo wakker word, na buite gegaan, en is deur die honde aangeval en lewendig opgevreet.

Die ouma het gesê spore van haar kleinseun se klere en hare is gevind in een van die hond se ingewande nadat die dier dood is. – Independent News Service

5 thoughts on “Hond vreet kleuter”

  1. Wie van ons moet nou ‘n vlieënde vólk omgee oor een dønnerse bobbejaan wat deur ‘n paar honde opgevreet is ? …terwyl daar sowat 80 miljoen bobbejane in Aapzanië is ? Is 80 miljoen bobbejane perdalks té min ? Is hulle miskien skaars, of ‘n bedreigde sub-spesie ? WTF ??!! Hond vreet aap. So what ??

  2. Dis maar wat gebeur as jy die blanke haat en hom verdryf!
    Hulle wil ons moor & die see injaag, en as hulle kripeer is dit weer “pleeze baas”. Dis maar ‘n wrede dood, maar as jou kinders besig is om van die honger om te kom, sit jy maar die hondjies aan die slaap! Hulle is baie kundig op daardie gebied, en hoef beslis nie gewys te word om dit te doen nie.

Maak 'n opvolg-bydrae