Israel deel gasmaskers uit

Israeli owerhede sal volgende jaar gasmaskers aan burgelikes uitdeel. Dié stap is aangekondig om die bevolking voor te berei op ‘n moontlike nie-konvensionele aanval.

Lees verder: Israel deel gasmaskers uit

Apartheid was nie kwaadwillig

Nie Strijdom, Verwoerd, Vorster of  Botha het geglo dat die stelsel van rasseskeiding en minderheidsregering op die duur sou kon voortbestaan nie. Trouens, geen denkende mens het dit geglo nie.

Lees verder: Apartheid was nie kwaadwillig

‘n Veiligheidswag is aangekeer vir die moord op Est?e van Rensburg

Ná die moord en verkragting van die 19-jarige Estée van Rensburg verlede week is ‘n veiligheidswag in hegtenis geneem.

Lees verder: ‘n Veiligheidswag is aangekeer vir die moord op Est?e van Rensburg

Sterftes in Irak neem toe

Nadat president Bush aan die einde van 2007 aangedui het dat hy Amerikaanse troepe sal verminder, het die dodetal in Irak vir Maart dramaties gestyg.

Lees verder: Sterftes in Irak neem toe

Unisa gaan fundamenteel transformeer

Die Universiteit van Suid-Afrika, andersins bekend as Unisa, gaan ‘n anti-rassismebeleid aanvaar waardeur blankes by dié instelling verminder sal word.

Lees verder: Unisa gaan fundamenteel transformeer

Botswana se nuwe president ingesweer

Botswana, een van Afrika se rykste lande, het ‘n nuwe president.

Ian Khama, 55, seun van ‘n vorige staatshoof, het in sy intreerede gesê dat daar geen radikale verandering in beleid onder sy leierskap sal wees nie.

Lees verder: Botswana se nuwe president ingesweer

Suid-Afrika verloor W?reldbekersokker

Suid-Afrika gaan nie meer die wêreldbekersokkertoernooi in 2010 aanbied nie. Mnr. Sep Blatter van FIFA, die organiseerders van die toernooi, het gisteraand ‘n verklaring uitgereik waarin Australië as die nuwe gasheer aangewys word.

Lees verder: Suid-Afrika verloor W?reldbekersokker

Internet onthoof jarelange boeksensuur

Image‘n Uiters suksesvolle metode van ons volksvyande om beheer oor ‘n volk se gedagtegang uit te oefen, is die geheime boekesensuur wat reeds jare lank in Suid-Afrika en talle ander lande toegepas word. Dit beteken die uitsluiting deur die boekhandel van alle boeke en tydskrifte wat ‘n neutrale standpunt inneem, of gekant is teen die doelstellings van die geldskieters en hul liberalisme. Die aandag is veral gevestig op boeke en tydskrifte waarin konserwatiewe standpunte onomwonde gestel word.

Lees verder: Internet onthoof jarelange boeksensuur

MDC nou amptelik voor ZANU PF

Die Beweging vir Demokratiese Verandering in Zimbabwe, oftewel MDC, loop steeds voor president Robert Mugabe se ZANU PF met ‘n kwart van die setels na die naweek se verkiesing.

Lees verder: MDC nou amptelik voor ZANU PF