Globale aandelemarkte het Vrydag gedaal nadat Wallstraat oornag geval het tot 'n 6-jaarlaagtepunt terwyl slegte werkloosheidsdata in Amerika vrese vir die wêreld se grootste ekonomie versterk het. Europa se vernaamste markte het gedaal met omtrent 3%, met beleggers wat verkies het om hulself te verskans te midde van toenemende vrese vir 'n verlengde globale ekonomiese
MIV-koers onder Swazi-vroue staan nou op 42 persent
'n Nuwe verslag sê dat 42% van swanger vroue in Swaziland besmet is met die virus wat Vigs veroorsaak. Die klein Suider-Afrika-nasie het die hoogste Vigssyfer ter wêreld en die gemiddelde lewensverwagting is selfs 37 jaar as gevolg daarvan. In 2007 was 39% van swanger vroue MIV-positief. 'n Regeringsverslag wat Vrydag vrygestel is, het gesê
Lees verder: MIV-koers onder Swazi-vroue staan nou op 42 persent
Obama moet om verskoning vra, meen Tutu
Desmond Tutu Aartsbiskop Desmond Tutu (77) het gesê dat toe Obama in November verlede jaar verkies is "ek wou spring, dans en sing" soos hy gedoen het ná hy die eerste keer in sy tuisland gestem het in 1994. Maar 'n paar weke in die bewind van die nuwe administrasie, het hy nou gewaarsku in
Tsvangirai vra geldelike hulp van SA
Morgan Tsvangirai Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai sal na verwagting Vrydag vir president Kgalema Motlanthe vra vir ten minste R6 miljard in die vorm van 'n reddingspakket om salarisse vir Zimbabwe se staatsamptenare te betaal vir die volgende 6 maande en om ander belangrike dienste-uitgawes ook in dié tydperk te dek. Tsvangirai en sy
Carl Niehaus, die model-‘Afrikaanse’
Terwyl ek vanmôre na die Star se jongste opskrif in die verkeer kyk, "Niehaus's lobola splurge", tref dit my skielik: Eintlik is Carl Niehaus die model-"Afrikaanse".
Terwyl ek vanmôre na die Star se jongste opskrif in die verkeer kyk, "Niehaus's lobola splurge", tref dit my skielik: Eintlik is Carl Niehaus die model-"Afrikaanse".
Is Iran reg vir ‘n bom?
VN-amptenare het vir die eerste keer verklaar dat die hoeveelheid uraan wat Tehran bymekaar gemaak het – meer as 'n ton – genoeg is, na addisionele suiwering, om 'n atoombom te maak. Die inspekteurs het met 'n derde die hoeveelheid uraan onderskat wat Iran verryk het. In 'n verslag wat bekend gemaak is in Wene,
Wateraanvraag ‘n kopseer
Waterprobleme wat ervaar word in Suid-Afrika is die gevolg van aanvraag wat groter is as die beskikbare voorraad, en nie die gevolg van swak beplanning nie, het 'n waterkenner Donderdag gesê. Die SA Instituut van Siviele Ingenieurs se waterdivisievoorsitter, Chris Herold, het gepraat tydens 'n openbare debat by die universiteit van Johannesburg (UJ) oor die
Spotprent van Obama laat gemoedere hoog loop
Na twee dae van protes het die New York Post Donderdag om verskoning gevra vir 'n spotprent wat president Barack Obama vergelyk met 'n geweldadige sjimpansee wat deur polisie geskiet word. Die koerant het ook gesê hulle teenstaanders het die beeld uitgebuit om wraak te neem. Die verskoning het nie al die teenstaanders van die
Tale sterf al hoe vinniger
Die wêreld het Manx verloor op die eiland Man, Ubykh in Turkye en verlede jaar is Alaska se laaste persoon wat Eyak gepraat het, ook oorlede. Marie Smith Jones het die inheemse taal saam met haar na die graf geneem. Van die 6 900 tale wat in die wêreld gepraat word, is sowat 2 500
Landbougrond word skaarser
Die voorlopige resultate van die Landbousensus 2007, stem TLU SA pessimisties. Uit die resultate wat op 17 Februarie 2009 bekend gemaak is, blyk dit duidelik dat daar sedert 1993 ’n afname van 17,998 boerdery-eenhede was. Gevolglik kan dit aanvaar word dat daar ook ’n ooreenstemmende afname in die bewerkte oppervlaktes was. Dit plaas ’n besondere
