Veg terug vir Afrikaans in die howe

Wat Martin Labuschagne in sy betoog skryf is ongetwyfeld waar. Maar hoe ons die verdere aanslag deur die kommunistiese ANC teen ons hanteer, is iets wat deur ons besluit word en nie deur ons vyande nie! Ek glo egter dat presies hierdie strategie van die ANC om Afrikaans en dus Afrikaners verder te benadeel, in

Lees verder: Veg terug vir Afrikaans in die howe

Gautrein dalk voor 2010 gereed

Bushalte in Johannesburg Die Gautrainprojek vorder goed en mag dalk gereed wees vir die 2010 Fifa Wêreldbeker het die Gautreinbestuursagentskap Donderdag aangekondig. HUB, Jack van der Merwe, sê dit is hulle bedoeling om die Gautrein so naby aan 2010 as moontlik te loods. Hy het met joernaliste in Johannesburg gepraat gedurende 'n mediatoer. Die agentskap

Lees verder: Gautrein dalk voor 2010 gereed

Stuur ‘n vraag aan Obama per SMS

Lede van die publiek kan vrae na die Amerikaanse president Barack Obama stuur per SMS op die vooraand van sy besoek aan Ghana. Die missie van die VSA in Suid-Afrika het Donderdag gesê die president sal teksboodskappe voor sy besoek aan Ghana Saterdag ontvang. "President Obama sal direk op uitgesoekte vrae antwoord deur plaaslike radiouitsendings

Lees verder: Stuur ‘n vraag aan Obama per SMS

VF+ waarsku ANC en Jansen

Image

Abrie Oosthuizen

Die VF Plus se leier in die Vrystaat, mnr. Abrie Oosthuizen, het die ANC se onlangse uitlatings met betrekking tot die Universiteit van die Vrystaat (UV), in ‘n mediaverklaring sterk veroordeel.

Lees verder: VF+ waarsku ANC en Jansen

Minimumloon dring emosionele besluit aan blankes op

Ek glo dat die minimum loon vir ongeskoolde arbeid tans hier rondom R1 300 rond is. Dit word egter nou met 20% opgestoot, tot kort duskant R1 600 en daar word beplan om sulke skerp stygings gereeld oor die volgende paar jaar in te stel.

Lees verder: Minimumloon dring emosionele besluit aan blankes op

Dokters vies oor aanbod, afdankings en toestande

Stakende dokters in die Wes-Kaap het onmiddellik ná ’n massavergadering by Groote Schuur-hospitaal Woensdag laat blyk dat hulle die jongste aanbod waarskynlik Donderdag finaal van die hand gaan wys. Hulle het hul misnoeë uitgespreek oor die uitslag van die onderhandelings wat Dinsdagaand  in Johannesburg geëindig het. Dr. Molefi Sefularo, die adjunkminister, het die nuwe aanbod

Lees verder: Dokters vies oor aanbod, afdankings en toestande

Sears-gebou se glasbalkonne 400m bo die grond

Image

Een van die glasbalkonne op die 103de vloer van die Sears-gebou

Die Sears-gebou in Chicago het glasbalkonne op die 103de vloer aangebring waarvandaan besoekers 'n uitsig oor die stad en die straat onder hulle kan verkry. Die balkonne hang 400 meter in die lug en beskik oor glasvloere- en mure.

Lees verder: Sears-gebou se glasbalkonne 400m bo die grond

Spanning laai op binne MDC

Morgan Tsvangirai sê die minister van finansies wat hy aangestel het, Tendai Biti, het die leningspakket met China onderhandel. Chinese amptenare het nog geen aanduiding gegee oor die aard van die lening nie of dit selfs bevestig nie. Amptenare van Tsvangirai sê hulle glo 'n deel van die pakket sal toegestaan word op voorwaarde dat

Lees verder: Spanning laai op binne MDC

Afrikaans gaan uit die howe verdwyn

deur JMT Labuschagne Almal wat al skaak gespeel het, weet hoe dit werk: Jy skuif eers stil-stil jou stukke in plek voordat jy die finale skuif maak en jou opponent die nekslag toedien.Sulke stadige skuiwe van pionne sien ek tans in die ANC se planne vir die regswese. Voordat Afrikaners dit weet, gaan die ANC

Lees verder: Afrikaans gaan uit die howe verdwyn