Reitz: Mengsel van humor en afgryse

Ja, ek hou ook die Reitz-spulletjie dop met so 'n mengsel van humor en afgryse. Veral snaaks om te sien hoe hulle desperaat rondskarrel om tog net een of ander iets te vind waarmee hulle die vier formeel kan aankla. Wel, as die ouens 'n selfs marginaalordentlike regsverteenwoordiger het, gaan daardie klagtes sink soos 'n

Lees verder: Reitz: Mengsel van humor en afgryse

Daar was nooit ‘n saak teen Reitz-vier nie

Igmar Rautenbach is in die kol. Dit was vir enigeen wat behoorlik na die beskikbare feite gekyk het van dag een af duidelik dat daar nie 'n saak teen die vier manne is nie. Dit was nie alleen duidelik dat dit 'n groot gekskeerdery was met die integrasieproses op UV nie, maar wat veral duidelik

Lees verder: Daar was nooit ‘n saak teen Reitz-vier nie

Reitz-kwessie ‘n klug

Dis nou selfs vir 'n leek duidelik wat met die Reitz-kwessie gebeur. 'n Niksseggende gebeurtenis word doelbewus gebruik (deur dit uit verband te ruk, enorme media blootstelling te gee, en baie oneerlik daaroor te berig, deur pseudo-joernaliste, eintlik naakste propagandiste). Dit word dan as argument en voorbeeld voorgehou om een of ander politieke doel te

Lees verder: Reitz-kwessie ‘n klug

Caster-aantygings ‘stink van rassisme’

Suid-Afrikaanse unies en politieke organisasies het die IAAF gekritiseer oor die herrie wat rondom Caster Semenya losgebars het. “Hierdie aantygings stink van die rassisme. Dit skep ‘n wanindruk van hoe ‘n vrou veronderstel is om te lyk,” het die Jong Kommuniste-liga (YCL) in ‘n verklaring gesê. “Wat van Venus en Serena Williams? Hulle het nooit

Lees verder: Caster-aantygings ‘stink van rassisme’

Kernwapens vir Osama?

ImageDaar word beweer dat die "Arctic Sea" – die Russiese skip wat blykbaar gekaap is en vir twee weke vermis is – 'n kernwapen aan boord gehad het wat vir Osama bin Laden bestem was. Volgens Joseph Farah se G2 Bulletin word dié bewerings tans deur die Britse inligtingsdiens, MI6, ondersoek.

ImageDaar word beweer dat die "Arctic Sea" – die Russiese skip wat blykbaar gekaap is en vir twee weke vermis is – 'n kernwapen aan boord gehad het wat vir Osama bin Laden bestem was. Volgens Joseph Farah se G2 Bulletin word dié bewerings tans deur die Britse inligtingsdiens, MI6, ondersoek.

Lees verder: Kernwapens vir Osama?

‘n Getransformeerde Kovsies

Jonathan Jansen belowe dat Kovsies oor 5 jaar so getransformeer sal wees, dat dit onherkenbaar sal wees… Ek is of was nie 'n Kovsie nie, maar kan ek probeer om die kampus na 5 jaar se Jansen-bewind skilder? Eerstens, nie 'n wit gesig êrens te sien nie. Meeste ruite flenters, voetpaaie oor eens mooi grasperke,

Lees verder: ‘n Getransformeerde Kovsies

Hitler-waterverwe opgeveil

  Drie waterverfwerke deur Adolf Hitler word in September in Nuremberg in die suide van Duitsland opgeveil.   Die werke beeld tonele waar Nazi-oorlogmisdade jare later sou plaasvind, uit, berig ‘n plaaslike koerant. Die stukke, wat onderskeidelik in 1910 en 1911 geverf is, is getiteld, “Zerschossene Muehle” (’n Beskadigde watermeule),”Weissenkirchen in der Wachau”, (‘n Oostentykse

Lees verder: Hitler-waterverwe opgeveil

Plaasaanvalle bedreig voedselsekuriteit

Genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van TLU SA, het Woensdag op ’n eiendomsregkonferensie van dié landbou-organisasie in Pretoria gesê plaasaanvalle bedreig voedselsekuriteit in Suid-Afrika. Dit neem tot agt jaar om die plaas van ’n vermoorde produktiewe boer weer op dieselfde vlak te kry as voor die noodlottige aanslag. Van Zyl het gesê 1 127

Lees verder: Plaasaanvalle bedreig voedselsekuriteit