SA gaan graad-vier meisies teen MPV inent

Suid-Afrika sal die eerste land in Afrika wees om graad-vier meisies in te ent teen servikskanker. Jong meisies tussen 9 en 10 in die armste staatskole gaan voorsien word van ‘n baie duur entstof teen MPV. Wêreldwyd is MPV die mees algemene seksueel oordraagbare infeksie in volwassenes en meer as 80% van Amerikaanse vroue sal

Lees verder: SA gaan graad-vier meisies teen MPV inent

Wat beteken ESP in jou motor?

deur André Olivier Elektroniese stabiliteitsbeheer (ESC), ook bekend as elektroniese stabiliteitsprogram (ESP) of dinamiese stabiliteitsbeheer (DSC), is gerekenariseerde tegnologie wat die veiligheid van ‘n voertuig se stabiliteit deur die opsporing en die vermindering van verlies aan vastrap verbeter. ESP bepaal die verlies van stuurwielbeheer; dit help outomaties die remme en “stuur” die voertuig waar die

Lees verder: Wat beteken ESP in jou motor?

Geweld deur swart studente by UWK doodgeswyg

Die Universiteit van die Wes-Kaap se visekanselier en rektor, Porfessor Brian O’Connell, sê daar is ‘n verskuilde agenda agter studente wat eis dat hy bedank. Die universiteit se studenteraad (SR) het dié week ‘n protesoptog gelei wat in geweld ontaard het. Swart studente met ANC en EFF-T-hemde het amok gemaak op die kampus. Die voorval word

Lees verder: Geweld deur swart studente by UWK doodgeswyg

Front Nasionaal tree tot verkiesing toe

‘n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister ná betaling van die deposito’s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys vir die Gautengprovinsie verskyn. Front Nasionaal beywer hom vir Afrikaner- en ander minderheidskiesers waarteen die huidige Afrosentriese stelsel in

Lees verder: Front Nasionaal tree tot verkiesing toe

Vryheid van opdwingerigheid

Deur Manfred Delport. Een definisie van die konsep “vryheid van assosiasie” is die reg om by groepe van die mens se eie keuse aan te sluit, of om sulke groepe te verlaat. Dit staan mens vry om byvoorbeeld te kies om aan ‘n klub, ‘n politieke party of aan ‘n kerk te behoort. Mag nie

Lees verder: Vryheid van opdwingerigheid

Ramaphosa adjunkpresident as ANC wen

Cyril Ramaphosa sal Suid-Afrika se adjunk-president wees na die verkiesing as die ANC wen en sal getaak word met die bestuur van Afrika se grootste ekonomie . Die regering beplan om die Nasionale Ontwikkelingsplan ten uitvoere te bring. President Jacob Zuma sal Ramaphosa, 61, in beheer plaas van die Nasionale Ontwikkelingsplan wat hy help opstel

Lees verder: Ramaphosa adjunkpresident as ANC wen

Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede

Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, sê Suid-Afrika se besluit om diplomate van DRK-buurlande uit die land te sit, was geregverdig. Radebe het die media in die Parlement toegespreek oor die onlangse diplomatieke onderonsie met Rwanda. Suid-Afrika het drie Rwandese diplomate en een van Burundi die deur gewys, omdat daar bewyse was dat hulle

Lees verder: Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede

Vlug MH370 het spoorloos verdwyn

Die hoop is gekelder dat wrakstukke van die vermiste vliegtuig van vlug MH370 van Kuala Lumpur in Maleisië gevind is, het RSG berig. ‘n Skrale hoop het opgevlam dat ‘n leidraad in die see opgespoor is, wat die deurbraak sou kon verskaf. China het satellietbeelde gepubliseer wat moontlik wrakstukke is van die passasiersvliegtuig wat Saterdag

Lees verder: Vlug MH370 het spoorloos verdwyn

Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur

Die wetsontwerp op Eiendomswaardasie is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur wat die beginsel van gewillige koper/verkoper sal prysgee. Die maatreël het glo ten doel om “buitensporige grondpryse” te verhoed, maar die gees daarvan is anti-wit. Wit grondeienaars sal voortaan op grond van hul ras gedwing word om afstand te doen van hul plase en eiendom wat

Lees verder: Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur

Ontploffing eis vier in NY

Die ontploffing wat New York Woensdag geskud het, was glo te wyte aan ‘n gaslek. Die dodetal in die gasontploffing in Harlem, in die noorde van die Amerikaanse stad, sal na verwagting nog verder styg. Twee woonstelgeboue is slegs vyftien minute nadat ‘n gaslekkasie by die plaaslike kragverskaffer aangemeld is, deur ‘n reuse ontploffing in

Lees verder: Ontploffing eis vier in NY